Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Celton H - Mrt 2024
Algehele gradering
Die heel beste view met 'n baie netjiese verblyf. Dis asemrowend.
Ray And Helen L - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning views.
Colleen C - Aug 2023
Algehele gradering
Stunning ocean views in 5-star accommodation!
Lees meerNoa K - Jan 2023
Algehele gradering
Loved our stay at this special B&B.
Antoinetta B - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en pragtige, ruim verblyf met heerlike ontbyt.
Belinda R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Hannalize L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Kamers baie netjies en goeie vriendelike diens. Ontbyt was heerlik.
Herman G - Feb 2022
Algehele gradering
Sal enige tyd terugkom.
Gavin K - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome, nice quiet and the view from there is stunning.
Belle Vue Ridge se terugvoer
Thank you. If you are happy, we are happy too. Welcome back any time.
Gregory J - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend. Lieflik.
Annedene D - Feb 2021
Algehele gradering
Absoluut asemrowend!
Ilanda B - Nov 2020
Algehele gradering
Huweliksherdenkingnaweek.
Johan M - Nov 2020
Algehele gradering
Dis 'n fantastiese plek met die pragtigste uitsig.
Joan B - Okt 2020
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Bronique B - Sep 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Goeie diens gekry. Waarde vir geld. Mooi uitsig. Lekker ontbyt.
Belle Vue Ridge se terugvoer
Baie dankie, welkom terug enige tyd
Groete
Willem J - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam.
Belle Vue Ridge se terugvoer
Hi Willem,
Ek dink n overall rating van 3/5 was nie regverdig, kan jy se wat was verkeerd?
Groete
Danie
Lizelle H - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik en ongelooflike uitsig.
Martin S - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties sal beslis weer daar bespreek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Witch-laan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap