LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+53
Wildsplaas in Pongolapoortdam

Belvedere Game Ranch



  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Magut A, Off the R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Belvedere Game Ranch is op 'n 1400 hektaar-plaas in Magudu, KwaZulu-Natal. Daar is 'n wye verskeidenheid wildspesies op die plaas.

Daar is 4 slaapkamers en 'n kampeerplek. Elk van die 4 kamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar die Luukse Kamer het 'n hoekbad.

Die lodge is in die middel geleë en het 'n kombuis, sitarea en eetarea asook 'n kroeg en swembad. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese oond, gasstoof, mikrogolf en etenstafel vir 12 toegerus. 'n TV met DStv is beskikbaar en die sitarea het 'n kaggel. Gaste kan in die swembad afkoel of die braaigeriewe geniet.

Die plaas is omring deur Bosveld en het bospaadjies wat te voet of fiets verken kan word. 'n Verskeidenheid wild, soos koedoes, njalas, buffels, kameelperde, impalas, varke, bosbokke, sebras, blouwildebeeste en verskillende voëls kan op die plaas gesien word.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Kinderoppasdiens
Skoonmaakdiens
Groot Vyf

Kamers

King Room
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kamer het 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat, tensy dit vooraf gereël is. Groot honde word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superior King Room
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is ook 'n buitestort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het ook 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat, tensy dit vooraf gereël is. Groot honde word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Family Suite
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 2 kamers wat aanmekaar gebind is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n houtdek met 'n kombuisie wat vir selfsorg toegerus is. Daar is 'n yskassie, tweeplaatstoof- en oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat braai-area, lugversorging, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat, tensy dit vooraf gereël is. Groot honde word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Cabin
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die kamer het 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Klein troeteldiere word toegelaat, tensy dit vooraf gereël is. Groot honde word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Morten B
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful guest house. We loved our stay at Belvedere. The place is beautifully decorated and we loved the view of the nyalas from the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Willie V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker! Uitstekend, veral vir natuurliefhebbers en aktiewes.
Mei 2025
Theresa V
Saam met vriende
5.0
Ons het dit baie geniet. Heerlik gebly. Pragtige ligging en twee wonderlike gashere.
Mei 2025
Rozanne H
Gesin met tieners
5.0
A wonderful stay and will return! What a wonderful find! It's easy on the pocket yet meets all the essentials and more. The kitchen and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Marietjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike, pragtige verblyf! Dit was 'n baie aangename tyd op Belvedere. Andries het gesorg dat daar aan al ons behoeftes voldoen is. Dit is 'n pragt...
Sien meer
Jan 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Morten B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Wonderful guest house. We loved our stay at Belvedere. The place is beautifully decorated and we loved the view of the nyalas from the place. The dinner was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie lekker! Uitstekend, veral vir natuurliefhebbers en aktiewes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons het dit baie geniet. Heerlik gebly. Pragtige ligging en twee wonderlike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

A wonderful stay and will return! What a wonderful find! It's easy on the pocket yet meets all the essentials and more. The kitchen and dining area are very well equipped. Super comfy bed, great shower pressure, all the amenities including pool, bar area, honesty bar, butchery and a hugely tranquil location with the African wildlife sounds in the background. The highlight is relaxing on the decking area, enjoying a braai with wildlife walking by. And not forgetting the super lovely hosts and their staff who help with washing up etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike, pragtige verblyf! Dit was 'n baie aangename tyd op Belvedere. Andries het gesorg dat daar aan al ons behoeftes voldoen is. Dit is 'n pragtige plaas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sielskos. Well done. Absoluut asemrowend. So pragtige plek, mooiste plante en bosveld atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Rustige, veilige blyplek. Heerlike blyplek, rustig en veilig in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Slegs een nag oorgebly maar wens ons kon paar dae daar oorbly! Pragtige plek met fantastiese geriewe. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-Mart B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Absolutely beautiful game ranch with fantastic hosts! Very comfortable stay, clean and stunning accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise E
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantastiese bos-atmosfeer, mense is gasvry, gesellig en hulpvaardig. Die plaasbestuur was baie behulpsaam, veral toe die manne op kort kennis wou jag, maar ons het regtig baie lekker gekuier. Klein en gesellig, so jy kan makliker met jou mede-kuiergaste aan die gesels raak en wêreldprobleme oplos. Het dit absoluut geniet. Die mense, die bos, die bokkies op jou voorstoep en natuurlik die twee "huiskatte".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Belvedere Game Ranch
Hi Louis, Bly julle het die tyd by ons geniet en bly dat Andries mooi na jul gekyk het terwyl ons nie hier was nie. Hoop ons sien jou vorentoe. Vriendelike groete Karen Venter


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Belvedere Game Ranch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
King Room
Slegs verblyf
Superior King Room
Slegs verblyf
Family Suite
Slegs verblyf
Cabin
Slegs verblyf

Klein troeteldiere word toegelaat, tensy dit vooraf gereël is. Groot honde word ongelukkig nie toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Magut A, Off the R69, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACyxn7iRco5xnImXeZNtfEnRcju0RBpYFxL8349Fb0ZjQIbt8QZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm Magut A Off the R69 3160 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.529093357078 31.760203605976