LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belvedere House | LekkeSlaap
+13

Belvedere House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 151, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Belvedere House is in 'n veilige, ontspanne area in Bloemfontein geleë en beskik oor al die nodige geriewe om gaste amper so tuis soos by die huis te laat voel.

Dié huis het 4 slaapkamers wat elkeen uniek en stylvol ingerig is. Die slaapkamers beskik elkeen oor 'n en suite-badkamer, 'n privaat balkon en koffie- en teemaakgeriewe.

Belvedere House bied maklike toegang tot N1 en die lughawe wat dit ideaal vir sakereisigers maak. 'n Engelse ontbyt word bedien en aandete is op versoek beskikbaar.

Ander geriewe sluit onderdak-parkeerplek agter 'n elektroniese hek en rustige tuine met 'n swembad in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Waverley-weg 151, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 151, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNWU3NmUyLTg1ZWItNDQxNy1hNGE3LWE1N2Y3YjRkNmNmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 151 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.085597729261 26.217029392719
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!