LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Rondebosch

Belvedere on Barkley

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner of Barkley and Silwood Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Belvedere on Barkley is lekker sentraal geleë in die eksklusiewe Silwood, Rondebosch en bied gerieflike toegang tot die N2-, M3- en M5-hoofweë.

Hierdie huis het 'n Victoriaanse styl en bied verblyf in 2 suites met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke suite het 'n privaat ingang en is geskik vir basiese selfsorg. Elke suite het satelliet-TV, WiFi, katoenlinne en handdoeke met verhitte handdoekrelings. Komplimentêre tee en koffie word met aankoms voorsien.

Daar is omsetters en sonkrag beskikbaar en beurtkrag sal nie gaste se verblyf beïnvloed nie.

Elke suite bied toegang tot die tuin met 'n gemeenskaplike swembad. Daar is patio's met sitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot afstandbeheerde parkeerplek op die perseel.

Hierdie eiendom bied maklike toegang tot Kaapstad Internasionale Lughawe en die middestad met oneindig baie doendinge en besienswaardighede, soos die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkarretjie, Two Oceans Aquarium, museums, teaters, staptoere, winkels, restaurante, die strand en die wynlande.

Dis ook naby tophospitale, skole en die Universiteit van Kaapstad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lindi G
5.0
Very comfortable stay at this lovely spot! I had a lovely time at Belvedere on Barkley. The host was very kind and helpful, and her pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Martie C
5.0
Rustig en uiters gemaklik. June was van die begin af vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is netjies, goed ingerig en gemaklik, en dit is goed geleë....
Sien meer
Okt 2026
Dewald R
5.0
Most enjoyable stay. Very comfortable and safe. Nothing was lacking. I really enjoyed staying there for three days.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Bernhard W
5.0
Excellent. Could not have been better, my first choice in CT from now on.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Magna V
5.0
Ruim en baie netjies verblyf. Ons verblyf was ruim en baie netjies. Dit was lekker om 'n klein kombuisie te hê en ook 'n lekker sonnige privaat kuierh...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

June Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Corner of Barkley and Silwood Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Belvedere on Barkley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of Barkley and Silwood Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MWU3MGE4LTM0NGItNDA0Ny1hZTc4LWJkMGNiYjhlNjJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Corner of Barkley and Silwood Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960756779141 18.479836535582

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang