Belvidere House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belvidere House is teen die Noordhoekberg geleë en ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, tog luukse, verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gaste-toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 1 gesinsbadkamer en 2 en suite-badkamers.

Onder is 'n oopplan-leefarea en 'n ten volle toegeruste kombuis met alle moderne toebehore, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n ysmasjien. Die onderste area maak oop op die terras buite. Bo is 'n gesinskamer met volledige DStv, kringklank, 'n Sony Play-Station en 'n kaggel.

Die huis het ook 'n sonverhitte swembad, 'n gasbraai en 'n groot terras met gedeeltelike uitsigte oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Belvidere House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belvidere House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za