Belvidere Manor and Lagoonside Cottages
- Kapasiteit: 76 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 272 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Belvidere Manor and Lagoonside Cottages is 'n trotse lid van die JubileeStone Collection.
Dit is op Suid-Afrika se skilderagtige Tuinroete, in die gewilde Knysna geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in enkel- en dubbelverdieping losstaande kothuise en spog met 'n reeks heerlike eetervarings en 'n asemrowende natuurlike omgewing.
Die historiese Herehuis is in 1849 gebou en is 'n uitstekende voorbeeld van Kaaps-Georgiese argitektuur. Die bekoorlike kroeg, The Bell Tavern, is 'n gerestoureerde plaasgebou.
Die Herehuis, kroeg en kothuise word deur twee hektaar se tuine omring en is Belvidere Estate geleë wat in 'n lowerryke voorstad van Knysna is. Die Herehuis lei na 'n terras wat met 'n pragtige uitsig oor die grasperke, swembad en die strandmeer spog.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 12
Ligging
- Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Belvidere Manor and Lagoonside Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 76 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Laer Duthie-rylaan, Belvidere Landgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom