LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ben Nevis Guestfarm | LekkeSlaap
+14

Ben Nevis Guestfarm

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Ben Nevis Guestfarm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Corinne H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kampeerplek.

Baie dankie vir 'n heerlike, groot en netjiese kampeerstaanplek. Gras is lekker dik en netjies, badkamergeriewe goed.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie Corinne, maar ons wil graag nog verbeterings aanbring.

Ben Nevis Guestfarm
Johanna N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Baie lekker gebly en geëet. Goeie gasvrou en ruim eenheid.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Carina

Ben Nevis Guestfarm
Marius M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Enkelreisiger

Baie netjies en skoon. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Uitstekende aandete en ontbyt. Rustige plek in baie mooi omgewing.

Het in 'n Chalet gebly wat skoon en netjies was met al die nodige geriewe vir selfsorg. Gasvrou het uitstekend aand ete en ontbyt gemaak teen uiters bekostigbare prys. Rustige plek vir goeie nagrus en stilte. Sal beslis weer daar bly.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie Marius, hoop om jou weer te sien.

Ben Nevis Guestfarm
Helena T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carina was very friendly and professional will definitely visit again.

See stars.

Carol B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is 'n pragtige chalet met genoeg warm komberse vir die winterkoue. Pragtige rustige omgewing.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie julle, julle was net sulke gawe gaste om te ontvang!

Ben Nevis Guestfarm
Johan F - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Gesin met tieners

Die verblyf en gasvryheid was puik.

Alles was baie netjies en skoon en ons is baie gasvry ontvang. Carina is 'n gasvrou duisend en het spesiaal vir my gestremde seun krummelpap gemaak toe sy hoor dat hy baie daarvan hou. Ons het lekker gekuier, en het baie geleer by die oom oor wynmaak in sy wynkelder. As jy in daardie rigting gaan, gaan soek die mense op jy gaan nie spyt wees nie, dis nou regte plaas gasvryheid.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie, Johan en Elize, dit was wonderlik om julle te leer ken.

Ben Nevis Guestfarm
Larry K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Larry K
Gesin met klein kinders

Convenient half way between Durban and PE via Golden Gate.

The 4 kms along a corrugated dirt road was worth the effort after arriving at a beautiful and serene place, welcomed by Corinne. Had the website been clearer I would have hired the cottage with braai area attached to it for three persons and put two of the children in the main house. But as it turns out, the braai facility was made available to us, even though all stayed in the big house.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Thanks Larry.

Ben Nevis Guestfarm
Anita F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Besigheidsreis

Baie lekker gerieflike en gemaklike verblyf met baie vriendelike ontvangs.

Baie netjiese plek in pragtige goed versorgde area. Baie mooi uitsig op die berg. Swembad pragtig skoon. Tuine goed versorg. Sal weer teruggaan en aanbeveel ook.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie, hoop julle sal weer kom.

Ben Nevis Guestfarm
Bennie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V

Rustig!

Ons is selfs vir toer deur kelder geneem!

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Ben Nevis Guestfarm
Basie R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Alles wat ons wou gehad het is daar, was in groep van 8 mense en alleen op die kamparea so niemand is gepla nie. Dis lekker dat die plek so klein is dan is daar nie te veel mense op die oord nie. Die eienaar het vir ons die Sondagoggend voor ons gery het die kafeteria oopgemaak sodat ons van die produkte kon koop om saam te neem wat ons baie waardeer. Water was ten alle tye warm in die stort/wasarea. Die swembad het ons almal baie geniet in die hitte, lekker groot/skoon.

Andrew B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Enkelreisiger

Presies wat ek gesoek het en die gashere was verskriklik hulpvaardig.

Die gasvrou was verskriklik hulpvaardig i.t.v. die verblyf asook die produkte wat op die plaas gemaak word en verkoop word. Baie aangename verblyf en sal weer terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Just what I was looking for and the hosts were extremely helpful.

The hostess was extremely helpful with regards to the accommodation, as well as with the products that were made on the farm and were able to be purchased. Very pleasant stay and will return when the time allows.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ingrid P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid P
Gesin met tieners

Gerieflik.

Ben Nevis bied gerieflike verblyf. Baie dankie vir die gasvryheid!

Anri R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anri R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, vriendelik mense.

Baie mooi, goed beplande, ruim eenhede. Heerlike plaasontbyt! Die eienaar verduidelik die pad baie mooi, Moenie die GPS aanwysings volg nie!

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie Anri, kom kuier gerus weer.

Ben Nevis Guestfarm
Andre B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en lekker rustige blyplek.

Heerlik gebly, net jammer ons tydjie daar was hopeloos te kort. Carina het alles in haar vermoë gedoen om ons tuis te laat voel. Het selfs die winkel spesiaal Sondagoggend oopgesluit sodat ons van die kersie produkte kon proe. Sal baie graag daar wil bly vir langer sodat ons die voetpad to bo op die berg kan gaan stap en na die rotstekenings kan gaan kyk. Kan dit baie beslis aanbeveel. Die blyplek is netjies en skoon en uitstekende waarde vir geld.

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie Andre, ons hoop ook julle kan weer kom.

Ben Nevis Guestfarm
Suzette K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besoek werd.

Ben Nevis Guestfarm is 'n asemrowende plek. Ons is baie gasvry ontvang en Carina het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dit was diens uit die boonste rakke. Beslis 'n besoek werd. Die plek was beslis die "cherry on top".

Ben Nevis Guestfarm's terugvoer

Dankie Suzette, hoop om julle weer te sien!

Ben Nevis Guestfarm
Peter J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Peter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamp was baie goed.

Sien sterre.

Rona S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona S
Saam met vriende

Egte, opregte boere.

Dit was baie aangenaam ons het ver gery en eienaars het vir ons gewag tot na 24h00 en die ontbyte is eg Afrikaans.

Mike T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike wegbreekplek waar ons lekker gekuier het.

Lieflike plekkie met heerlike organiese kersiewyne en likeure. Baie rustig. Sal weer kuier!

Wicus C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig.

Ons wou tent opslaan om te oornag, maar het dit toe gelos en agterin ons bakkie geslaap omdat daar `n jong Retriever (as ek dit reg het) hond rond was. Ons was bang die hond sou teen die tent opspring met sy pote en skade aanrig - dalk onnodig versigtig, want ons kon seker maar die eienaar gevra het om die hond vas te maak. Die tentstaanplekke was lekker gelyk en groot genoeg - ons het `n enkelkajuit-bakkie en sleepwaentjie gehad. Die ablusie netjies en skoon en die water warm. Daar was nie ander kampeerders nie, dus was die fasiliteite alles ons s'n met elektriese ligte en braaiplek (neem jou eie rooster en hout saam). Daar is wel 'n entjie grondpad om daar te kom, maar nie 'n probleem nie.

Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R240
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Nevis Plaas, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmNDNmNzdmLTM2NjYtNGMyMy1hZjE5LTFlMDIzYjc3MmMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R240  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Ben Nevis Farm Clocolan 9735 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.850603545901 27.568963251326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!