- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Benlize Lodge bied selfsorgverblyf in ouwêreldse grasdakkothuise met uitsig oor die Hartbeespoortdam en Pecanwood. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Pecanwood Gholflandgoed, die Magaliesberg Biosfeerreservaat, die Olifantreservaat en die Harties-kabelkar.
Die verblyf bestaan uit 4 eenhede.
Die kothuise het almal dubbelbeddens, enkelbeddens, en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuise, gratis WiFi, 'n TV, DStv en 'n eie lapa. Die kamers in die hoofhuis is ideaal vir oornagverblyf en beskik oor dubbelbeddens, enkelbeddens en en suite-badkamers.
Bykomende geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, konferensie- en funksielokaal en veilige parkering.
Doendinge in die omliggende omgewing sluit in gholf, abseil, swem, visvang, valskermsweef, windsurf, voëlkyk, stap, riviervlotvaart, bootritte en warmlugballonritte.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bennie en Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
- Gaste dink Benlize Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Portion 255, Jalapor Road, Broederstroom, 0240, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang