LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bentley's Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Bentley's Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Koning-suite
B&B.
'n Daaglikse ontbyt sluit vrugte, jogurt, meusli en warm ontbyt wat bestel kan word in.
Koningin-suite
B&B.
'n Daaglikse ontbyt sluit vrugte, jogurt, meusli en warm ontbyt wat bestel kan word in.
Superieure Koningin-suite
B&B.
'n Daaglikse ontbyt sluit vrugte, jogurt, meusli en warm ontbyt wat bestel kan word in.
Huisreëls

Die minimum ouderdom van gaste is 12 jaar.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar.
Rook is in die gastehuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Respekteer die ander gaste en hou geraas tot 'n minimum Sondae-Donderdae tussen 22:00 en 07:00 en Vrydae tot Saterdae 23:00 - 07:00.
Indien gaste hulle sleutels verloor sal R750 gehef word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-rylaan 61, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e12e438cf070ce1336ab5cf9fff7958939afdde37c15a62c094a5eb0a1b32c7775afe0b68672f71afd1a7ae63de6d3f4bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 61 Dolphin Drive Blouberg 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.8136281 18.4735924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!