Berghaven Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Kat Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Segran M - Feb 2024
Algehele gradering
The location is lovely with dams and bird life and very close to Drakensberg Sun.
Lettie Z - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustige naweek weg.
Ria M - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful country cottages.
Liezel O - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Andra S - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker stil en rustig. Baie mooi uitsig.
Elsa S - Jul 2023
Algehele gradering
Iets van alles in die natuur.
Dale T - Mei 2023
Algehele gradering
Thouroughly enjoyable.
Lees meerNoel C - Mei 2022
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our stay in excellent, well positioned location with an amazing view.
Pierre D - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was die wonderlikste vakansie wat ons gehad het in baie jare.
Benjamin O - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese eenhede, pragtige omgewing, en wonderlike natuurskoon.
Rob C - Mrt 2021
Algehele gradering
Not what was expected.
Sav G - Mrt 2021
Algehele gradering
Idyllic, peaceful and ideally positioned.
Franco S - Feb 2021
Algehele gradering
Ideale ligging en pragtige boom- en waterryke tuin. Akkommodasie egter nie na wense nie.
Lees meerElizia R - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuur. Netjiese huisies.
Kobus O - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike gastehuisies en ligging.
Muzi N - Okt 2020
Algehele gradering
Okay.
Karen M - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik
Hanlie V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige natuur, rustig.
Frits L - Feb 2020
Algehele gradering
Pleasant and beautiful and quiet nature so close!
Mardé V - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely and cozy. Ideally placed with mountain views.
Juan N - Jan 2020
Algehele gradering
Die perfekte wegbreek.
Lees meerBerghaven Cottages se terugvoer
Thank you, Juan. I am so pleased that you enjoyed your stay at Berghaven.
It was my pleasure taking Mila to see the chickens and guinea pigs.
I hope to see you and your family again soon. Take care, Kat.
Win-ellen V - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik.
Lees meerRobert V - Des 2019
Algehele gradering
Was 'n ongelooflike ervaring in die beeldskone area van die Champagnevallei met speelplek vir kinders met groot oop grasperke.
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you Robert. It was lovely meeting you. I look forward to hosting you again, Kat.
Pierre B - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marquerite R - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie met asemrowende uitsig.
Greg D - Jun 2019
Algehele gradering
Decent people, peace and tranquility, good facilities and very good value for money.
Talita J - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Lees meerLynn C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Eric C - Mei 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Esther S - Apr 2019
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige wegbreek van die stad se gejaag.
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you, Esther! So glad you had a nice time and enjoyed your stay at Berghaven. See you one day soon.
Kind Regards,
Debra
Marius W - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you, Marius. See you in the near future!
Kind regards,
Debra
Chantel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspannend met 'n pragtige uitsig.
Retha B - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, netjies, oop. Stunning.
Bets H - Feb 2019
Algehele gradering
'n Netjiese gerieflike eenheid, teen 'n billike prys vir twee persone vir 'n kort verblyf.
Lees meerWilhelm V - Des 2018
Algehele gradering
Ligging is fantasties.
David V - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklike en gereiflike verblyf in 'n asemrowende omgewing.
Pieter G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig en goed ingerig.
Ignus M - Okt 2018
Algehele gradering
'n Baie rustige bestemming om weg to kom van die gejaagde lewe.
Tersia P - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Claudia B - Okt 2018
Algehele gradering
Peace, comfort and value for money.
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you Claudia for the thoughtful review, so glad you and your family had a good time, see you in the future.
Vivienne W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Magda V - Sep 2018
Algehele gradering
Awesome location, very peaceful.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Francois C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker plek om by te bly, stil en sentraal geleë.
Terry V - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely fun time with family, but in my opinion cottages need a revamp.
Berghaven Cottages se terugvoer
Hi Terry,
Glad you had a nice time :) Sorry you felt the cottages are old and tired, we repainted and redecorated about a year and a half ago. The stoves work fine, you just need to follow the symbols on the dials, been those electric three plate stoves, when the ovens on the one plate won't work, I know it can be confusing.
Kind Regards,
Debra
Sigrid K - Aug 2018
Algehele gradering
Mooi terrein, fijne accomodatie, goede bedden en banken!
Maria K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike kuiers voor die kaggel.
Tanya S - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en wonderlik.
Morne G - Jun 2018
Algehele gradering
Dit is fantasties, rustig, mooi en stil.
Yolandie P - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, pragtige uitsig en naby al die aktiwiteite in die omtrek.
Henk L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon en veilig.
Niconette D - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie met groot bome en asemrowende uitsig oor die berge.
Peps J - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies - net wat ons wou gehad het vir een nag se verblyf.
Louis L - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, net effens beknop en koud.
Berghaven Cottages se terugvoer
Hi Louis
We are happy you enjoyed your stay. I'm sorry you think the reception is a bit impersonal, we have just built the new reception and I hope to fill it with pictures and tourist attractions for the area soon.
The 2 sleeper cottages are "cosy" with king size bed, new bathrooms with roomy showers,lounge area with fireplace and fully equipped kitchenette. Large glass sliding doors that offer beautiful open views of the mountains and dams. Our beautiful trees usually offer lovely shade in the 40 deg temps in summer but I know can seem cold in the winter. The leaves are almost all gone now so more sunlight reaches the cottages. The cottages offer a fireplace and heater which I hope you made use of?
Hopefully we will see you again.
Kind Regards,
Debra
Mrs Vanessa V - Apr 2018
Algehele gradering
Beautiful cottages in the berg.
Berghaven Cottages se terugvoer
Hi Vannessa,
Glad you enjoyed your stay with us. Though I better respond to your concerns about the security on the property. It is fully fenced but we don't have a gate at the end of our one and a half km driveway, for many reasons. Mainly so guests can come and go as they please. And being such a long open drive you could see anyone approaching a long way off, unless they felt like a swim through the dams. We have never had any security problems in our almost 20 years on the property, one of the benefits of living in this wonderful place and hope it stays that way.
Hope to see you again soon.
Kind Regards,
Debra
Erna R - Mrt 2018
Algehele gradering
Rus, vrede, skoonheid, goeie ligging.
Frans D - Feb 2018
Algehele gradering
Beeldskoon natuur.
Benjamin O - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige blyplek met beeldskone bergtonele.
Lees meerPaul S - Jan 2018
Algehele gradering
Die chalet was baie netjies en goed toegerus.
Marietjie W - Des 2017
Algehele gradering
Stunning.
Albe P - Nov 2017
Algehele gradering
Rustigheid met die mooiste natuurskoon.
Adriaan V - Okt 2017
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek.
Anelene E - Okt 2017
Algehele gradering
Ontspannend, baie mooi omgewing.
Frank W - Sep 2017
Algehele gradering
It was a lovely area and place to say, with all the facilities there.
Wouter F - Aug 2017
Algehele gradering
Perfect location to enjoy the many wonders of Drakensberg.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte ligging om al die wonders van die Drakensbeg te beleef.
Ons het baie lekker gebly saam met ons gesin van 4. Kindervriendelike plek met so baie om te sien en te doen in die omgewing (staproetes, doendinge soos riviervlotvaar, Zipline, Falcon Ridge, en die reptielsentrum wat mens moet besoek). Ons was daar in die winter so die kaggel was so behaaglike as dit koud was. Sodra die son opgekom het was ons buite om die pragtige natuur te aanskou. Ons sien uit daarna om Berghaven Cottages weer te besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jonathan L - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent location to be in.
Liz P - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastic place to stay!
Albe P - Mei 2017
Algehele gradering
Happy.
Johan D - Feb 2017
Algehele gradering
Naby die berge.
Hein P - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflike omgewing.
Henny V - Jan 2017
Algehele gradering
Prachtige plek met erge mooie huisjes.
Sjaan S - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderful quiet place to rest and relax.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike stil plek om te rus en ontspan.
Hoewel die berge nie heeltemal sigbaar was nie, het ons steeds ons verblyf by Berghaven Cottages baie geniet. Die kothuis het 'n uitsig oor die meer en ons het baie tyd spandeer om na die voëls te kyk. Omgewing is great vir stap. Pragtig en stil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lydia G - Nov 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Marie D - Nov 2016
Algehele gradering
Simple accommodation in stunning environment
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenvoudige akkommodasie in 'n pragtige omgewing.
Goed toegeruste kothuise in 'n pragtige streek van die Drakensberge met baie aktiwiteite wat naby is. Die kothuis waarin ons gebly het was klein, maar alles was in 'n goeie toestand, smaaklik versier, werkend, skoon en netjeis. Ons het ook baie vriendelike diens van die eienaars ontvang. Ek sal defnitief Berghaven Cottages aan mense wat bekostigbare akkommodasie in die omgewing soek, aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you so much. We really appreciate your your comments and hope to see you again soon
Rykie R - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie rustig.
Even B - Sep 2016
Algehele gradering
Goed genoeg vir oorslaap.
Vicky E - Aug 2016
Algehele gradering
Everything you need at a reasonable price.
Bernice R - Jul 2016
Algehele gradering
Relaxing.
Stephane D - Jul 2016
Algehele gradering
Stil en rustig, baie veilig, baie beïndruk!
Hannes S - Mei 2016
Algehele gradering
Storieboek-mooi, veral in Herfs.
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you for the lovely review.
I'm so glad you and your wife had a nice time, I didn't get a chance to say good bye, sorry for my not so well behaved child!
Kind Regards
Debra
Gwen P - Apr 2016
Algehele gradering
Superb homely cottages, centrally located with stunning views.
Dalene H - Mrt 2016
Algehele gradering
"Wow!" Wat 'n wonderlike en pragtige plek!
Berghaven Cottages se terugvoer
Thank you Dalene for the lovely review! Glad you enjoyed your stay, and we hope to see you again some time
Kind Regards
Debra
A L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Mariana M - Jan 2016
Algehele gradering
Baie rustig en die plek is vreeslik netjies.
Marius L - Des 2015
Algehele gradering
Baie dankie.
Marie V - Des 2015
Algehele gradering
Was baie rustig.
Zetta V - Sep 2015
Algehele gradering
Could not ask for better!
Lee-ann S - Mrt 2015
Algehele gradering
Oulik en rustig.
Melanie T - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Antionette D - Feb 2015
Algehele gradering
Die vier nagte wat ons daar geslaap het was te kort ... sou graag nog langer wou kuier!
Rosemary P - Jan 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik - die omgewing is pragtig en rustig.
Henri S - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in 'n pragtige boombos met heerlike voëlgesang.
Sonnet E - Sep 2014
Algehele gradering
Sal dit by enige iemand aanbeveel. Elke sent werd!
Charleen H - Jul 2014
Algehele gradering
Lekke!
Bazil G - Jul 2014
Algehele gradering
Perfect for a getaway to the Central Drakensberg.
John V - Jul 2014
Algehele gradering
100%
Johann D - Jun 2014
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Paul A - Jun 2014
Algehele gradering
Beautiful and relaxing experience
Henriette R - Feb 2014
Algehele gradering
Mooie huisies.
Alwyn H - Jan 2014
Algehele gradering
Gerieflik en goed toegerus.
Karin S - Jan 2014
Algehele gradering
A true gem!! Neat, beautiful surroundings, peaceful!
Anthony M - Jan 2014
Algehele gradering
A wonderful holiday destination, well worth it
Debbie D - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties, sal dit definitief aanbeveel!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom