Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Linmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Berghuis
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Quintus K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus K
Gesin met tieners

Wonderlike tyd in 'n pragtige huis in 'n goeie ligging.

Ons het die huis baie geniet en kon heerlik ontspan. Die kamers en badkamers is goed toegerus en baie gemaklik en die leefareas baie lekker en ruim. Die ligging het dit vir ons maklik genaak om die berg se wandelpaaie te betreë en ook om langs die see te gaan stap of te swem. Wonderlike uitsigte oor Hermanus en die berge. Enigste negatief was dat die kombuiskaste baie deurmekaar was en die kombuis nie so goed toegerus is met bakke nie. Res was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pontsho M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pontsho M
Saam met vriende

Lovely home, good views and nice touches

The house is well furnished with great, nice touches like underfloor heating, heated rails, fluffy towels added to the comfort. Lovely views of the ocean and the mountains. Cindy was a pleasure to interact with and made every effort to accommodate our needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 42, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkJG4b8WzDzrx12gD7QGniAWwZzxDTm9KCBbJFsYJfkprvdpzYB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 42 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.403000467381 19.276005807375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem