Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergkraal Akkommodasie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Bergkraal Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hendrik T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Mooi, stil, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S
Saam met vriende

Baie lekker, rustig, veilig, en baie netjies.

Baie dankie Erika en haar span wat die plekkie so gerieflik en netjies hou. Ons kon regtig nie vir beter gevra het nie. Alles wat ons benodig het was daar. Mooi bly en groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana K
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasatmosfeer en baie rustig.

Rustigheid, en pragtige natuurskoon en so gelukkig om mooi blomme te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno M
Saam met vriende

Ons het net oornagfasiliteiet gesoek, het sport op Vredendal gehad die Saterdag.

Sou graag kitskoffie, longlife melk of melkpoeier wou gehad het. Nie almal gebruik moerkoffie nie. Plek is netjies, skoon en veilig. Generator se sleutel was nie in die aansluiter nie, maar met 'n gesoek het ons dit op die grond gevind. Dalk dit vassit met 'n kabeltjie of toutjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolf L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf L
Gesin met klein kinders

Quiet, nice, stress-free.

It was awesome, nice atmosphere and a great view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne K

Die stilte en alleen van almal en alles af doen 'n mens baie goed. Jou self te kan wees by 'n plek is te beste gevoel. Die gastehuis gee jou so 'n tuisgevoel.

Enige tyd sal ek weer teruggaan. Daar is kleininsekte wat daar is maar hulle is deel van die natuur daai kant. Ons groep se verblyf was baie lekker gewees vir die naweek en die behulpsaamheid van die werkers is van top gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip F

Was awesome.

We had a great time at the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ragel B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragel B
Gesin met klein kinders

Heerlik stil rustig awesome, net die wind wat bietjie sleg was, verkeerde tyd van die jaar.

Die rustige plaas laat jou terug verlang aan dae saam oupa en ouma op die plaas, al wat gekort het was die vars plaasbotter en bees melk! Die kerse om te gebruik, baie beter as die geraas van die generator, was net wat ek nodig gehad het om weer die lewe te waardeer. Die plaas is nie almal se smaak maar dis 5 min van die dorp en die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenaldo B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenaldo B
Saam met vriende

Uitstekende naweek, beste diens.

Nie baie om te vertel nie. 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R360
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R360
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergkraal Plaas, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7572468b84ffced6f2c85a6cc31bff20931fe1a4e89b3fd2cf56a824ec0b4f657a0dcd0463e90efdd341a9e91a41356422?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Bergkraal Plaas Vredendal 8160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.770964480258 18.496325788453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem