Selfsorg in Thornhill

Bergrivier Eco Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wynand S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie sterk aanbeveel vir rustige wegbreek. 10/10 - wat 'n wonderlike ervaring! Wonderlike verblyf, deurdagtig en met liefde saamgestel. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Sal beslis weer gaan, deur en deur goed vir die gemoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Heerlike ontspannende 3 dae. Uitsig was fantasties, staproetes interessant. Absoluut fantasties en heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag
4.6
Jan 2026

Rustig en stil vir die natuurliefhebber. Die plek het 'n rustigheid en stilte wat 'n mens bekoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Unieke ossewa ondervinding. Weereens (3de keer) het ons heerlik gebly. Hierdie keer in 'n ossewa. Unieke ondervinding met alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie dat ons Sondag nog langer kon bly ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Bergrivier Eco Retreat
Dankie. Julle is altyd welkom! Ons is bly julle het dit geniet! Japie en Dorie

Bruce C
1 nag
5.0
Mei 2025

Incredible place to be at peace in nature and enjoy the comfort and relaxation. Absolutely magical time, the way everything was planned for us and you feel so at peace in natural surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Feels like home. It was really awesome, a getaway home for me and my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties. Ja, ons het baie lekker geniet. Dit was 'n ander rustige ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Another great repeat stay. This was my 3rd stay at the Ox Wagons and, as usual, all was perfect with very friendly and hospitable hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Absoluut fantastiese plek. Beste plek om weg te breek. So baie geniet. Ons het dit ongelooflik baie geniet. Gasvryheid uit boonste rakke. Beste plek om jou kop skoon te maak en krag te kry om die nuwe jaar aan te pak. Dankie dat julle die mooiste natuurskoon met ons deel. Die ossewa is 'n belewenis. Kan dit beslis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Japie
Bergrivier Eco Retreat
Hallo Lorea Dankie vir julle positiewe reaksie op julle verblyf by Bergrivier. Julle is enige tyd weer welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Japie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R331, Farm Bergrivier, Thornhill, 6375, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb78d8fa229ef6a6e484e99fd26c37f45682f1003ead1764e2fbe0e859d5aa44f965123a02cb99ff1a8e7ce522613be6744e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 R331 Farm Bergrivier 6375 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.873644073519 25.088391013909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang