Bergrivier Eastern Cape
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas - Bergrivier, Tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergrivier is gerieflik geleë in die luisterryke Oos-Kaap, net 50 km wes van Gqeberha (Port Elizabeth), en naby die N2. Die gewilde strandoorddorp Jeffreysbaai is net 35 km hiervandaan in 'n suid-westelike rigting.
Verblyf is beskikbaar in het 2 knus steenkothuise, 1 houthuisie, 'n kothuis, 3 egte ossewaens en 'n fantastiese kampeerterrein. Al die verblyd is selfsorg.
Die pragtige plaas is geleë op die wêreldbekende Baviaanskloof-roete naby aan die dorpies Loerie, Hankey en Patensie. Die Williams-familie kyk nou al vir 160 jaar na die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Japie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Jaar gelys 10
Ligging
- Plaas - Bergrivier, Tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Gaste dink Bergrivier Eastern Cape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas - Bergrivier, Tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai, Thornhill, 6375, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom