+8

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lizette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelike gasheer. Baie netjies en skoon. Baie naby aan winkels. Ja, ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Very comfortable and nothing needed for our intended stay. The stay was perfect for what we needed it for and we will recommend the spot to anyone who would listen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Very nice stay. Nice, quiet, relaxing time was spoiled with chocolate and rusks. Location good, just missed an iron and hairdryer needed for a long stay. Host was very friendly and helpful. Thank you, it was a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon S
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Bergrosie het my verwagtinge oortref. My verblyf by Bergrosie was baie goed. Baie goeie ontvangs gekry en gashere is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie dankie Leon, sterkte met die bouery.

Michiel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Verblyf was wonderlik en het ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir gasvryheid. Ja, die verblyf het ons verwagtinge oortref. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Baie lekker. Dankie vir puik verblyf. Dankie ook aan die gasheer en gasvrou met goeie ontvangs tot die einde. Hoop dit was nie 'n slegte keuse om ons as gaste daar te gehad het nie. Tydjie was net baie kort, maar hoop ons is weer in die toekoms welkom. Mooi bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie dankie Nicolene, altyd welkom. Groete Bergrosie

Daniel I
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Baie netjies. Eienaar is baie hulpvaardig en vriendelikik. Moderne, goed gemeubileerde eenheid. Alle implemente werk 100% en is in goeie toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Baie Dankie, kom kuier weer vir ons.

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Aangenaam verras. Ons het baie lekker gebly. Dis ruim en baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bergrosie
Dit word baie waardeer en sien julle dalk weer in die nabye toekoms. Alle voorspoed en seenwense vir julle.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martje V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Vreeslik lekker. Beslis waarde vir geld! Baie vriendelik en gasvry. Sal weer van die verblyf gebruik maak. Met ontvangs voel jy dadelik tuis. Bergrosie is mooi skoon en netjies. Lieflike linne en handdoeke. Alles wat jy moontlik sou nodig het vir kosmaak of braai is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 3)
Bespreek

44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkNTI0NDQxLTgwNDUtNDdhZC1iNTAxLWNjMjIwZWQ5YTkyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 44 Bergroos Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.354818451822 21.406495571136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang