3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergrosie is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai geleë is.
Dié oopplan-eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, gemaklike rusbank en 'n enkelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaat-induksiestoof, eetgerei en breekware. 'n Ekstra enkelbed kan vir 'n kind onder 12 jaar bygevoeg word.
Dar is 'n draagbare braai beskikbaar. Die eiendom is 1, 2 km van die Goukourivier en 3, 6 km van die hoofstrand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergrosie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44 Bergroos Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang