Bergsig Self-Catering
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amaryllisstraat 1, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bergsig Self-Catering is in die voorstad Mansfield in Gordonsbaai geleë en bied gehalte vakansieverblyf wat naby alle geriewe, doendinge en besienswaardighede is.
Die verblyf bestaan uit 4 pragtige eenhede wat volledig ingerig is. Die eenhede is ideaal vir paartjies. Drie van die eenhede se slaapkamers is met 'n koninggrootte-bed ingerig. Die vierde eenheid is 'n ateljeewoonstel met 'n koninggrootte-bed.
Elke eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met alles wat gaste vir selfsorgverblyf benodig. 'n TV met DStv en WiFi is ook beskikbaar.
Die eenhede het toegang tot die gemeenskaplike binnehof met braaigeriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Jaar gelys 6
Ligging
- Amaryllisstraat 1, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergsig Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amaryllisstraat 1, Mansfield, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom