Clarens Akkommodasie by Bergview 154 Clarens | LekkeSlaap
+13

Bergview 154 Clarens

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 360 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bergview 154 Clarens bied puik verblyf vir 'n gesinnetjie in The Clarens Golf & Trout Estate.

Dié villa het slaapplek vir 4 mense in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is 2 badkamers.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die woonkamer het gerieflike sitplek, 'n TV met DStv en 'n gaskaggel vir die winter.

Gooi gerus 'n vleisie op die vuur by die braaigeriewe op die patio en geniet die lieflike uitsig op die berge.

Slaapplek

’n Bespreking by Bergview 154 Clarens sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Bergview 154 Clarens
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R712, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bergview 154 Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 360
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Golf & Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkOTQ5ZmU4LTM5N2EtNDU0My1iOWRkLTJmOTg2ZGE1MWI3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 360  per nag (vir 4 persone) 17 5 1 5 R712 Clarens Golf & Trout Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.512993 28.430898
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za