Opsomming van Resensie
Dawie V - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies, mooi gemeubileerd en stil.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Beste Dawie,
Baie dankie vir die terugvoer oor Berluda.
Ons is so bly om te hoor hoe wonderlike ervaring jy gehad het.
Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete Alexandra.
Catherine B - Jul 2020
Gemiddeld
Breathtaking.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Dear Catherine
Thank you for taking valuable time to rate us.
Thank you for the opportunity to host and spoil you, please come back for more TLC.
Take Care
Anita
Nadia C - Des 2019
Gemiddeld
Verkeerde verwagting geskep deur die webtuiste, maar steeds lieflike akkommodasie.
Lees meerBerluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Beste Coombe-gesin,
Dankie vir julle terugvoer. Dit help dat ons ons produk steeds kan verbeter. Ons is bly dat julle julle besoek geniet het!
Ons sal verseker ons webblad opdateer om seker te maak dat die korrekte inligting daarop verskyn. Kot 1 waar julle aanlyn geboek het, was die oorspronlike plaashuis, en die kamers is inderdaad baie klein, kleiner as die ander kothuise s'n. Die familie kothuise het ook almal koningin grootte beddens, terwyl die luukse kothuise koning grootte beddens het. Ons is jammer indien dit verwarrend op die webtuiste is. Ook is Kot 1 die enigste kothuis wat nie 'n jacuzzi bad in het nie, ons het dit 'n paar jaar gelede uitgehaal as gevolg van probleme wat ons daarmee gehad het. So dit was inderdaad misleidend aangesien die webtuiste duidelik sê dat alle kothuise en kamers jacuzzi baddens het. Ons is opreg jammer hieroor. Indien moontlik, gradeer ons graag gaste op na 'n groter huisie, maar daardie naweek was ons volgeboek as gevolg van die langnaweek.
Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms sal kan verwelkom.
Mag julle as familie 'n geseënde 2020 beleef!
Laura Schoeman
Rentia V - Sep 2019
Gemiddeld
Goeie herhinneringe.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Goeiedag
Baie dankie vir die terugvoer oor Berluda. Ons is so bly om te hoor jul het heerlik gebly.
Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.
Groete
Elmarie
Retha V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie aandag aan detail, goed bestuurde gastehuis. Skoon, netjies en pragtig. Heerlike ontbyte.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Baie baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dis so lekker om te weet dat ons julle verblyf besonders gemaak het. Sal julle baie graag weer wil ontvang.
Lida L - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlike plaasverblyf - sal enige tyd weer daar tuisgaan.
Lees meerBerluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Beste Lida,
Dis heerlik om te weet dat julle verblyf rustig en lekker was. Dit is wat 'n vakansie spesiaal maak - om net te kan ontspan en die mooi omgewing in te asem en te waardeer.
Kom asseblief weer kuier!
Groete,
Berluda Farmhouse & Cottages
Boyan G - Apr 2019
Gemiddeld
The location is more then perfect!
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Thank you so much for staying at Berluda. We are so happy that you enjoyed our facilities.
We look forward to welcoming you back at Berluda!
Kind regards
Mark A - Apr 2019
Gemiddeld
Nice place.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Thank you so much for staying at Berluda.
Kind regards
Berluda team
Nelis S - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlik.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Beste Nelis,
Baie dankie, dit was heerlik om julle as gaste by Berluda te kon verwelkom.
Vriendelike groete,
Berluda span
Angelique M - Mrt 2019
Gemiddeld
Alles wat ek verwag het. Prentjiemooi.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Beste Angelique,
Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste by Berluda te kon verwelkom!
Vriendelike groete,
Berluda span
Mari W - Feb 2019
Gemiddeld
Beautiful and peaceful.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Dear Mari, thank you so much for visiting Berluda again! We are delighted that you love our facilities and returned for some rest! We appreciate your feedback. We sincerely hope to see you again.
Jacques K - Jan 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer, besonder netjies en personeel was uitsonderlik vriendelik en hulpvaardig.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Goeiedag Jacques, ons is so bly ons het aan julle verwagtinge voldoen en is baie dankbaar vir die terugvoer. Ons sal dit aan ons personeel oordra. Baie dankie, ons sal vir seker aan die lugversorging aandag gee! Kom kuier gerus weer!
Ilze V - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige plek!
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Hi Ilze ! Baie dankie vir jou terugvoering - ons waardeer dit so baie! Ons is verheug dat dit 'n wonderlike ondervinding was, sal dit beslis deurgee aan die personeel en toergidse. Kom kuier gerus gou weer!
Santie V - Jan 2019
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Hi Santie,
Ons is so bly dat julle Berluda, asook die fasiliteite, geniet het. Dit sal vir seker deurgegee word aan ons span! Ons hoop julle het lekker gerus en ontspan.
Besoek ons gerus gou weer!
Laura C - Des 2018
Gemiddeld
Stunning place.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Dear Laura,
Thank you so much for your review! We are delighted that you enjoyed your stay with us. Please visit us again soon!
Rozanne R - Des 2018
Gemiddeld
A wonderful getaway, it's peaceful and close to nature.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Dear Rozanne,
Thank you so much for your valued feedback. An absolute great summary of what Berluda offers. We hope to see you again in the near future!
Hilary W - Jul 2018
Gemiddeld
A good place to relax and enjoy the view of the Swartberg Mountains.
Lees meerBerluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Thank you for staying at Berluda! We are so happy you enjoyed your stay and the tour.
Kind regards
Annamarie R - Jul 2018
Gemiddeld
Uitsonderlik.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Goeiedag Annamarie!
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ons gaste is ons nr 1 prioriteit en ons is verheug dat dit so ervaar word. Kom kuier gerus weer.
Liana L - Jul 2018
Gemiddeld
Manjifiek!
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Beste Liana,
Dit is vir ons heerlik om sulke terugvoering te ontvang, ons waardeer dit opreg! Baie dankie dat julle Berluda gekies het, kom kuier gerus weer vir ons!
Christo S - Apr 2018
Gemiddeld
Pragtige plek met alles wat jy nodig het in Oudtshoorn.
Lees meerBerluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Ons is so bly Berluda het jul verwagtinge oortref. Kom kuier gerus weer - winter is om die draai en ons maak 'n lekker vuur met ontbyt waarna daar baie toere is wat uitstekende waarde vir geld bied.
Nathaniel M - Apr 2018
Gemiddeld
Aangename ondervinding in 'n pragtige omgewing.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Dit is wonderlik om sulke terugvoer te ontvang, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer!
Akbar Z - Jan 2018
Gemiddeld
A piece of heaven on earth.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Thank you so much for your feedback regarding our property. We are most certainly working on the issues mentioned - please visit us again!
Yolanda G - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties en wonderlik met honde saam.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is baie trots daarop dat ons 'n 2018 top-dierevriendelike instansie toekenning gekry het. Kom kuier gerus weer!
Ilze D - Jul 2017
Gemiddeld
Berluda is pragtig en goed geleë as mens die Kangogrotte wil besoek.
Lees meerBerluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons het dadelik werk gemaak van die Wi-Fi en televisie.
Ons hoop dat u ons weer sal besoek om dit ten volle te geniet.
Quinton P - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker en sal weer as ek in die area is daar oorbly.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om u weer terug te verwelkom!
Abram S - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlike ervaring.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Dit is so lekker om dit te hoor. Kom kuier gerus weer, ons maak 'n lieflike kaggelvuur in die winter.
Donne S - Des 2016
Gemiddeld
Fantasties!
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Fantastic!
My husband, I and our two year old daughter spent two nights in cottage number 8. The cottage was impeccably clean, beautifully furnished and spacious. We loved the couches on the large verandah. Cindy was extremely efficient, very friendly and always ready to help. The farmhouse breakfast included was also delicious. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely be recommending to friends and family.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
This is so lovely to hear, thank you so much for the great feedback. We love to keep our guests happy.
Please return!
Heinrich S - Des 2016
Gemiddeld
My huis in Oudtshoorn.
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is so bly u het dit geniet, en kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Nak V - Okt 2016
Gemiddeld
Uitstekend!
Berluda Farmhouse & Cottages's terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Tracy H - Jul 2016
Gemiddeld
Absolutely awesome!
Rene D - Jul 2016
Gemiddeld
Wens ons kon langer hier bly - dit was fantasties!
Anton N - Jan 2016
Gemiddeld
Fantasties sal weer kom besoek.
Anel S - Des 2015
Gemiddeld
Baie gerieflik en het die plaas-atmosfeer vreeslik geniet!
Suzanne C - Jul 2015
Gemiddeld
Diens was vriendelik en behulpsaam, kothuise gemaklik, skoon en netjies, pragtige uitsigte.
Marinelle Q - Jul 2015
Gemiddeld
Rustige atmosfeer met al die luukshede.
Hein V - Apr 2015
Gemiddeld
Die 2 nagte wat ons daar oornag het asook die ontbyt was van die heel beste.
Ronelle M - Jul 2014
Gemiddeld
Mooi omgewing!
Marlette H - Jul 2014
Gemiddeld
'n Ruim en gerieflike plaaskothuis in 'n pragtige omgewing!
Barbara D - Apr 2014
Gemiddeld
Pragtige, netjiese verblyf, met baie vriendelike personeel.
Carien V - Aug 2013
Gemiddeld
Beste selfsorgverblyf ooit!
Cara O - Jul 2013
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly!
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berluda-plaas, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom