Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermanzi Mountain Retreat & Trails

Gastehuis
Die Stalle
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 50 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Stalle is gerieflik ingerig vir groepe en het 8 kamers met stapelbeddens. Elke kamer het slaapplek vir 6 tot 8 gaste en die kamers deel ablusiegeriewe. Die Stalle het toegang tot 2 kombuise met elektrisiteit, yskaste, mikrogolfoonde, eetgerei en breekware. Daar is ook 2 bomas om te gebruik. Die tarief sluit die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete in. Gaste kan ook die verblyf vir die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete bespreek. Doen asseblief navraag oor die tarief.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Area 1
Plek vir 8 mense
4 xStapelbed
Stapelbed Ekstra enkelmatras
Area 2
Plek vir 10 mense
3 xStapelbed
4 xEkstra enkelmatras
Stapelbed Ekstra enkelmatras
Area 3
Plek vir 7 mense
3 xStapelbed
1 xEkstra enkelmatras
Stapelbed Ekstra enkelmatras
Area 4
Plek vir 9 mense
3 xStapelbed
3 xEkstra enkelmatras
Stapelbed
Area 5
Plek vir 6 mense
3 xStapelbed
Stapelbed
Area 6
Plek vir 8 mense
4 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Maksimum 50 gaste in Die Stalle slaap. Die tarief wat vertoon word sluit die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Bermanzi Mountain Retreat & Trails via 'n 8 km lange grondpad bereik word.
Die Stalle-tarief asook die Vakashani Chalet en Inni Rots vir 2 sluit die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete in, maar gaste kan ook die 2 dae lange Oom Paul-rugsakreisigersroete bespreek. Doen asseblief navraag oor die tarief.
Gaste moet hul eie fietse saambring vir bergfietsry.
Vakashani Chalet, Inni Rots vir 2 en Die Stalle is selfsorg.
Gaste moet asseblief ook hul eie handdoeke saambring en in Die Stalle eie beddegoed ook.
Die tariewe wat vir die Vakashani Chalet vertoon word, is vir 10 mense, maar let op dat die tarief afhanklik is van die aantal besprekings.
Perdry moet vooraf by die eienaar bespreek word, Doen asb navraag oor die tarief.
Let daarop dat 'n minimum van 3 persone benodig word om Die Stalle te bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stables De Luxe
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Stables De Luxe is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan die gemeenskaplike boma met braaigeriewe gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Bermanzi Mountain Retreat & Trails via 'n 8 km lange grondpad bereik word.
Die Stalle-tarief asook die Vakashani Chalet en Inni Rots vir 2 sluit die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete in, maar gaste kan ook die 2 dae lange Oom Paul-rugsakreisigersroete bespreek. Doen asseblief navraag oor die tarief.
Gaste moet hul eie fietse saambring vir bergfietsry.
Vakashani Chalet, Inni Rots vir 2 en Die Stalle is selfsorg.
Gaste moet asseblief ook hul eie handdoeke saambring en in Die Stalle eie beddegoed ook.
Die tariewe wat vir die Vakashani Chalet vertoon word, is vir 10 mense, maar let op dat die tarief afhanklik is van die aantal besprekings.
Perdry moet vooraf by die eienaar bespreek word, Doen asb navraag oor die tarief.
Let daarop dat 'n minimum van 3 persone benodig word om Die Stalle te bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
In The Rocks 4 Two
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié dupleks-eenheid is ideaal vir 'n romantiese wegbreek en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf en gesellige kaggel. Die chalet het ook 'n privaat patio met braaigeriewe en pragtige uitsigte op die berge en die Komativallei.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Bermanzi Mountain Retreat & Trails via 'n 8 km lange grondpad bereik word.
Die Stalle-tarief asook die Vakashani Chalet en Inni Rots vir 2 sluit die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete in, maar gaste kan ook die 2 dae lange Oom Paul-rugsakreisigersroete bespreek. Doen asseblief navraag oor die tarief.
Gaste moet hul eie fietse saambring vir bergfietsry.
Vakashani Chalet, Inni Rots vir 2 en Die Stalle is selfsorg.
Gaste moet asseblief ook hul eie handdoeke saambring en in Die Stalle eie beddegoed ook.
Die tariewe wat vir die Vakashani Chalet vertoon word, is vir 10 mense, maar let op dat die tarief afhanklik is van die aantal besprekings.
Perdry moet vooraf by die eienaar bespreek word, Doen asb navraag oor die tarief.
Let daarop dat 'n minimum van 3 persone benodig word om Die Stalle te bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Vakashani Chalet
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet het 3 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste en privaat badkamers. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en lei na 'n veranda met 'n uitsig oor die vallei. Daar is ook 'n semi-oopplankamer met 6 enkelbeddens en 'n badkamer. Die onderste kamer het 'n dubbelbed en 'n private badkamer. Gaste moet asseblief hulle eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Gaste kan maaltye om die eetkamertafel nuttig en in die sitkamer met 'n TV en DStv en 'n kaggel ontspan. Daar is ook 'n beskutte braai-boma en 'n rotsswembad, in reën seisoen, wat gaste kan benut.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 6 mense
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tariewe wat vir die Vakashani Chalet vertoon word, is vir 10 mense, maar let op dat die tarief afhanklik is van die aantal mense wat bespreek.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Bermanzi Mountain Retreat & Trails via 'n 8 km lange grondpad bereik word.
Die Stalle-tarief asook die Vakashani Chalet en Inni Rots vir 2 sluit die 2 dae lange Bermanzi-sirkelroete in, maar gaste kan ook die 2 dae lange Oom Paul-rugsakreisigersroete bespreek. Doen asseblief navraag oor die tarief.
Gaste moet hul eie fietse saambring vir bergfietsry.
Vakashani Chalet, Inni Rots vir 2 en Die Stalle is selfsorg.
Gaste moet asseblief ook hul eie handdoeke saambring en in Die Stalle eie beddegoed ook.
Die tariewe wat vir die Vakashani Chalet vertoon word, is vir 10 mense, maar let op dat die tarief afhanklik is van die aantal besprekings.
Perdry moet vooraf by die eienaar bespreek word, Doen asb navraag oor die tarief.
Let daarop dat 'n minimum van 3 persone benodig word om Die Stalle te bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 416 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bermondsey-plaas, Naby die R541, Belfast, 013, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2OWJmOTE3LWY1ZDItNDU1OC1iNGZhLTBlZGM5YTdiYWQ3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm Bermondsey Off the R541 013 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826373108852 30.343291589949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem