Bermuda 302
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 604
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Francois J - Apr 2024
Algehele gradering
Slegs as daar geen ander verblyf is.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Alle inligting rondom die eenheid het jy geweet met die bespreking. Ons is nie 'n vakansieoord nie, ons verhuur die eenheid vir die eienaar.
Kay K - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Bermuda 302 se terugvoer
Thank you for the feedback. Love to see you again.
Steve W - Nov 2023
Algehele gradering
Sal weer terugkeer.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die oorsig. Ons is bly as jy sielerus kon ervaar.
Dineo M - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Bermuda 302 se terugvoer
Thank you for the review. We look forward to your next visit
Anica V - Sep 2023
Algehele gradering
Groot balkon met pragtige see-uitsig.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is goed gelee op die hoofstrand van Ballito en bied asemrowende uitsigte
Stephanie C - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir ons geld.
Tobie B - Mei 2023
Algehele gradering
View, view, view! Unit offers a relaxing stay. The sound of the waves at your doorstep is jus fabulous.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Die eenheid is lekker grieflike naby die hoofstrand en naby winkels. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet.
Brian D - Mrt 2023
Algehele gradering
Well situated, comfortable stay.
Bermuda 302 se terugvoer
Thank you for the review. Your remarks are noted and will be followed up. Remember the unit is on the beachfront and has to endure a lot of sand and wind.
Daleen S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal definitief weer gebruik maak van die verblyf.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende verblyf.
Paul M - Mrt 2023
Algehele gradering
Die woonstel was pragtig en netjies. Daar was niks wat tekort was nie.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons is trots op die eenheid. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Elna D - Jan 2023
Algehele gradering
Direk op swemstrand en gerieflike staproete teen strand.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Alle voorstelle is deur gegee aan die eienaar. Dis jammer julle het nie voor die tyd uitgevind oor die gebruik van die inverter anders kon julle eie saam gebring het.
Lynette B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanning.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons is baie trots op die eenheid.
Ancois B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik geleë.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Hoop om jou weer te sien
Marco T - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely accommodation.
Bermuda 302 se terugvoer
Thank you for the review. The unit is indeed very pleasantly placed.
Hanita S - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut hemels.
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Groete,
Karen
Willem K - Jan 2022
Algehele gradering
Wow dit was die beste in baie jare.
Herman W - Jan 2022
Algehele gradering
Accommodation on the beach.
Theresa A - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en die woonstel is ruim.
Thuleleni M - Nov 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Elmi J - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
Bermuda 302 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Tot volgende keer, bly veilig en gesond.
Groete
Karen
Elaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic
Dewald S - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte see-vakansie met 'n uitsig.
Msebenzi M - Okt 2021
Algehele gradering
Wow. Nice view
Ncamisile Yvonne M - Sep 2021
Algehele gradering
The place was nice and clean.
Bermuda 302 se terugvoer
Thank you for the lovely review, it is a pleasure hosting such lovely guests
Hanita S - Aug 2021
Algehele gradering
Ons vakansie was kort - net 2 dae, maar was definitief die moeite werd.
Paul V - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly in hierdie eenheid - ruim en modern met 'n mooi uitsig op die see. Veilige onderdakparkeerplek.
Refiloe L - Jun 2021
Algehele gradering
All was good and we had fun and the place is too quiet and relaxing.
Louis W - Jun 2021
Algehele gradering
Woonstel is goed met goeie uitsig.
Deshica N - Mei 2021
Algehele gradering
Great location - excellent value for money.
Joe R - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie akkommodasie en ligging sorg vir 'n gemaklike wegbreek.
Pamela B - Mrt 2021
Algehele gradering
Loved every minute of it. Staff was awesome. 1 problem.
Bermuda 302 se terugvoer
Thank you for taking my call and the lovely chat. I have an electrician going out to the flat again this morning and have let him know the issues. I look forward to you booking with us again
Theuns H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Lekker naby die swemstrand en ander winkels en eetplekke.
Hanlizette T - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en elke sent die moeite werd.
Bermuda 302 se terugvoer
Goeiedag Hanlizette,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito
Matebogo T - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful place.
Bermuda 302 se terugvoer
Good afternoon Matebogo
Thank you for the lovely review, we look forward to you booking with us again
Kind Regards,
Karen
Chas Everitt Ballito
Alena E - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Tianca S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en naby strand.
Johanna M - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker, net te kort.
Lees meerJohann V - Jan 2019
Algehele gradering
Die eenheid is baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Bermuda 302 se terugvoer
Goeiemiddag Johan
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek.
Groete
Karen
Liz-marie C - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Bermuda 302 se terugvoer
Goeiemiddag Liz-marie,
Baie dankie vir u terugvoering en die inligting oor die spasie vir 'n rolstoel in die badkamers. Ons het dit aangemerk op die webwerf.
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Groete,
Karen
Amanda C - Apr 2018
Algehele gradering
Mooi seaviews en op die strand.
Bermuda 302 se terugvoer
Goeiemiddag Amanda,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete,
Karen
Tommie P - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Bermuda 302 se terugvoer
Goeiedag Tommie, dankie vir die resensie
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor
Groete
Karen von Wielligh
Nadine D - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Alida B - Mrt 2017
Algehele gradering
Inligting oor woonstel nie akkuraat nie: Chas Everitt eers nie hulpvaardig nie, maar na erge woordewisseling "they came through".
Bermuda 302 se terugvoer
Dankie vir die resensie Toni
Enigiets waaraan u kan dink om die beskrywing op die webwerf te verbeter sal waardeur word.
Eenheid het net Family View DSTV beskikbaar en ongelukkig word 'n dekodeerder en die slimkaart gekoppel deesdae, en kan nie op ander masjiene werk nie.
Net bly ons het 'n spaar dekodeerder gehad om vir u te leen.
Groete
Karen von Wielligh
Leon B - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike tyd.
Bermuda 302 se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Leon.
Ons sien daarna uit om weer van u te hoor.
Karen @ Chas Everitt Ballito
Estie S - Nov 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf in Ballito
Lees meerBermuda 302 se terugvoer
Goeiemiddag Estie,
Baie dankie vir die resensie ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Vriendelike Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito
Joggie R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Lees meerBermuda 302 se terugvoer
Goeiemore,
Dankie vir u terugvoering. Ek vra om verskoning re die konstruksie by 304. Die bouers het laat weet die meeste van die werk was al klaar voor u aankoms, maar blykbaar was hulle besig om teëls te sny. Toe die gas in 303 ons geskakel het was dit die eerste wat ons bewus was hiervan, en bouers het laat weet dit is net die een middag wat hulle so geraas het, maar nou sien ek dit was nie so nie. Ek vra nederig om verskoning en sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete
Karen von Wielligh
Avril P - Apr 2016
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Bermuda 302 se terugvoer
Dankie Avril vir die mooi resensie, net 'n plesier!
Groete Karen
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation-kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal