Bermuda 303

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 21 Nov 2019.

Beskrywing

Bermuda 303 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Dié woonstel is ideaal vir 'n gesin op soek na gerieflike verblyf met pragtige see-uitsigte, naby die strand en verskeie ander doendinge.

Die woonstel het 3 slaapkamers en is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed. Die eenheid het nie lugversorging nie, maar elke kamer het 'n waaier.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof met ingeboude kaste vir breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv (Compact).

Skoonmaakdienste is vanaf Maandag tot Saterdag beskikbaar, behalwe op publieke vakansiedae. Die skoonmaakdiens is vir 1 uur en sluit beddens opmaak. badkamers skoonmaak, asook braai en vloere skoonmaak in. Skottelgoed sal nie gewas word nie.

Handdoeke word nie voorsien nie. Toiletpapier, handseep, opwasmiddel en vullissak word slegs met aankoms voorsien.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad en dis stapafstand van die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Bermuda 303 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bermuda 303 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 R920 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 30 Sep 2019 tot 21 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za