Berseba Farm - The Peppermint Box
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berseba-plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Berseba Farm - The Peppermint Box bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n Ecolive-pod op die Berseba-plaas in die Overbergstreek. Berseba-plaas produseer essensiële olies en is tussen Botrivier, Caledon, Hermanus en Kleinmond geleë. Hiér kan gaste ontspan en die stilte en vrede van die omgewing waardeer.
Die pod bied 'n netjiese, luukse wegbreek aan gesinne of paartjies. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiedompelpot, mokkapot, braaitang, braairooster en 'n swartpot toegerus. Kitskoffie, Ceylon-tee, rooibostee, suiker, sout, peper, olyfolie, vuurhoutjies, vuuraanstekers en hout vir die kaggel word voorsien.
Die huis het 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n onderdak-houtdek met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n KolKol-houtvuurwarmbad.
Slaapplek
’n Bespreking by Berseba Farm - The Peppermint Box sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 27
Jaar gelys 2
Ligging
- Berseba-plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Gaste dink Berseba Farm - The Peppermint Box het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hemel-en-Aarde Vallei Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berseba-plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom