LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Matt B
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Nige tyd weer, regtig pragtige skoon plek. Ongelooflik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, waardeer!

Regina B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We had a lovely time. We had a good time. Very neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenda T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Beth-El is like home from home. Everything we needed was there and more. Olma and her husband were lovely people. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luigi C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

Dit was bietjie lekker. Ja, baie lekker, gemaklik en baie stil in die gemeente. Sal enige tyd weer dit verkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl C
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Trip down memory lane. Ruim en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, enige tyd weer welkom. Groete.

Hennie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlike gerieflike, rustige en pragtige verblyf. Dit was ongelooflik lekker. Olma was so gaaf en vriendelik. Die huis het alles wat jy dalk kan dink om nodig te hê. Dit was lekker stil en rustig. Lekker tuintjie om net te ontspan. Ons sal graag weer in die toekoms daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, waardeer! Jul is enige tyd weer welkom by Beth-El. Groete

Deon S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

4 seisoene in een week. Dit is soos huis, weg van jou eie, net heerlik en stiller. Gasheer en gasvrou in beheer van hul gaste. Kommunikasie was puik. Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie Deon. Jul is sulke maklike en stil gaste met geen probleme nie. Altyd weer welkom by Beth-El. Hoop om jul gou weer te sien.

Jackie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal enige tyd weer bespreek. Die ontvangs was baie goed. Gasvrou baie behulpsaam en alles mooi verduidelik. Ons het gevoel soos by die huis, want alle geriewe was daar en skoon, met 'n stil area en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom. Hoop om jul gou weer te sien.

Mandy M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

It was very nice and relaxing. It felt like home far away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, enige tyd weer welkom.

Ettiene S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Heerlik dankie. Baie lekker gebly, sal weer gebruik maak van as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

21 Lutea Street, Dana Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWR7wXke35K2ICdE6gxsRTBkw4cbWGCXtt7Q1wLJ29pyXR9frDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 21 Lutea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193303316961 22.035445728836