Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethel BnB

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Bethel BnB
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarah M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Vanaf die oomblik wat ek bespreek het, was als profesioneel, met aankoms was ons so vriendelik verwelkom deur almal. Als is perfek netjies en skoon. Die kos absoluut heerlik. Dit was werklik een van die beste B&B's wat ons al besoek het, sal beslis weer daar gaan kuier wanneer ons weer in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethel BnB se terugvoer

Hi Madelein,

Wow dankie vir die pragtige review. Ek is so bly jul het lekker gebly. Blessings vir julle.

Groete
Sandra

Bethel BnB
Ronel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, in die baie mooi en gerieflike gastehuis.

Die mense van Bethel was baie gasvry. Die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

Fantasties!

Hoogs aanbeveelbaar. Sal beslis weer by Bethel bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethel BnB se terugvoer

Louis baie dankie vir jul mooi resensie Ons waardeer dit. Sien julle sommer gou gou weer.
Groete
Sandra

Bethel BnB
Andre S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Enkelreisiger

Very comfortable, peaceable surroundings.

Despite the uncomfortable issue relating to consistent loadshedding stages 5 and 6, my stay was still comfortable, but highlighted by the host bringing me a hot dinner! Breakfasts were prepared and served despite electrical condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethel BnB se terugvoer

Hi Andrè
Thanks for your much appreciated review. I am thankful that you enjoyed your dinner.
Regards,
Sandra

Bethel BnB
Joe M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe M
Besigheidsreis

Aangenaam en ontspannend.

Personeel was deur die bank baie gasvry. Dienste gelewer was in alle opsigte uitstekend. Bethel beskik oor al die geriewe om 'n persoon se verblyf aangenaam en ontspannend te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donnyale A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnyale A
Gesin met klein kinders

10/10.

Stunning guesthouse will definitely recommend it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

10/10.

Pragtige gastehuis, sal dit beslis aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethel BnB se terugvoer

Hi Donnyale,
Thank you so much for this awesome review. We look forward to accommodate you again.
Karoo Greetings,
Sandra & Peet

Bethel BnB
Nancy F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy F
Gesin met tieners

Bethel, is inderdaad alles wat ons in n gaste huis soek en meer.

Die plek is pynlik netjies en sprokiesmooi. Kraakvars linne, tot op muskietafweerder, asook espresso-masjien in elke kamer. Ek is verbaas dat Bethel nie konstant uitgeboek is nie. Dit is 'n stukkie paradys. Peet en Sandra is die vriendelikheid self. Sal die plek enige tyd en aan enigeen aanbeveel. Bethel is die beste gastehuis in Oudshoorn waar ek al gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bethel BnB se terugvoer

Hi Nancy

Baie dankie vir so mooi resensie. Dankie dat jy Bethel gekies het as verblyf.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.

Karoo Groete
Sandra en Peet

Bethel BnB
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 13, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fea2b5f1dce2241b44051c85fdfd5212b93373844baba20a5c7dffa0092c6b7c2319022d1f6f6f1d0f72aa91986b8bcce71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 13 Meyer Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.60981 22.2063099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem