Bettys Bay View
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 2944, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bettys Bay View is aan die Overberg-kus in die kusdorpie Bettysbaai geleë. Dit is die ideale ligging vir natuurliefhebbers wat 'n rustige wegbreek naby die strand soek.
Die gaste-suite is op die grondverdieping terwyl die eienaars permanent op die boonste verdieping woon. Dié gaste suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Daar is 'n bad in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die skuifdeure lei na die stoep, met 'n wonderlike uitsig oor die see.
Gaste kan by Jocksbaai en Shelley Beach swem. Albei is minder as 'n kilometer vanaf die huis. Die Penguin Place mini-supermark, Coffee on Clarence, Koring en Kaf, The Deli, en 'n verskeidenheid winkels kan by The Hub gevind word, alles binne maklike bereik.
Slaapplek
’n Bespreking by Bettys Bay View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Francois Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 7
Ligging
- High Level-weg 2944, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Bettys Bay View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 2944, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18