Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beynespoort Farm and Venue

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Beynespoort Farm and Venue
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tracy O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy O
Besigheidsreis

The stay at this venue was fantastic.

My colleagues and I had a fantastic time from the moment we arrived. The host was friendly and very accommodating. He assisted us with what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette G

Ons was drie gesinne met jong kinders en tieners en almal het dit geniet.

Die buite-area is veilig en daar is genoeg plek vir die jonger kinders om te speel. Daar is genoeg eetgerei vir 'n groot groep en die tieners het die pooltafel geniet. In die aande het almal lekker gekuier by 'n groot vuur met hout wat voorsien is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige wegbreek waar jy kan ontspan.

Wat 'n vooreg om ontvang te word deur 'n vriendelike Joseph wat jou alles wys en help jou bagasie indra en dan sommer vir jou 'n lekker vuurtjie aan die brand kry. Wat 'n rustige en mooi omgewing om in te ontspan. Alles netjies en skoon en as jy dalk iets vergeet het sal Joseph jou help met wat beskikbaar is. Enigste klagte was die toiletsitplek wat gebreek was. Sal weer daar 'n draai gooi, net 10 min van Cullinan af so jy kan 'n uitstappie inwerk ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513 Elandshoek, Beynespoort Plaas, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc13659a12681c91384cea763f0d45f32b33f2914eaea49d9cf788f75ce3066d54b374bafcdbbec72c6ea4df1514c9607041f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R513 Elandshoek Beynespoort Farm 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.677479965616 28.475438654423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem