Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beynespoort Farm and Venue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513 Elandshoek, Beynespoort Plaas, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beynespoort Farm and Venue, geleë in die Cullinan-omgewing, bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf omring deur bosveld en 'n verskeidenheid wild, plaasdiere en voëlspesies.

Die reservaat bestaan uit 2 aangrensende huise, Aves Huis en Die Studios, en beskik altesaam oor 7 slaapkamers en 7 badkamers. Die slaapkamers het óf koningingrootte-beddens óf 2 enkelbeddens met wit linne. Die badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.

Aves Huis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die Studios beskik oor 'n slaapkamer met sy eie ingang en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die Studio het 'n koffiestasie en yskassie. Daar is nie 'n kombuis in die huis nie, maar gaste deel die lapa-geriewe met 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort en 'n bad of net 'n stort.

Die gemeenskaplike lapa het 'n pooltafel en gemeenskaplike kombuisie met 'n yskas, gasstoofplaat en eetgerei. Buite is daar hout-braaigeriewe, 'n roker en 'n gasbraai.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en 'n konferensiekamer geskik vir tot 30 mense.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Beynespoort Farm and Venue
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • R513 Elandshoek, Beynespoort Plaas, Rayton, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Beynespoort Farm and Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513 Elandshoek, Beynespoort Plaas, Rayton, 1001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc13659a12681c91384cea763f0d45f32b33f2914eaea49d9cf788f75ce3066d54b374bafcdbbec72c6ea4df1514c9607041f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R513 Elandshoek Beynespoort Farm 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.677479965616 28.475438654423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem