Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Biesieslaagte Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Juan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 39 resensies vir Biesieslaagte Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nelis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf, beste melktert wat ons al ooit gehad het.

Ek en my vrou het baie lekker gebly saam ons 2 honde. Hulle het die erf verskriklik geniet. Die eenheid was baie skoon en het alles en meer gehad wat nodig was. Ons sal definitief weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo tranquillity & hospitality.

'n Uitsonderlike ligging waar 'n mens die rustigheid en sterrehemel van die Karoo kan geniet. Geen selfoon opvangs maak dat jy heeltemal afskakel. Die gasvryheid en al die "ekstras" wat daar was het dit regtig 'n spesiale verblyf gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemels!

Stukkie hemel! Moet asb. nie by hierdie plek verby ry nie. Beslis 'n moet! Alles wat ons verwag het, en nog meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte karooverblyf.

Ons het 'n wonderlike tyd by Biesieslaagte gehad. Alles is op die regte plek en die eienaars is spesiaal vriendelik en verskaf meer as wat ooit verwag kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winette L

Uit die boonste rakke!

Wat 'n onvergeetlike ervaring - Sal Biesieslaagte aanbeveel vir enige persoon, gesin of groot groep wat deur die Karoo reis. Pragtigste plekkie, vriendelikste gasvrou, heerlikeste melktert, brood en konfyt. Julle sien ons definitief weer! Volgende keer vir 'n bietjie langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R
Gesin met klein kinders

Sprokiesmooi, alles wat nodig is, bederfies en baie vriendelike gastevrou!

Wat 'n fantastiese belewenis! Van die tuisgebakte melktert tot die brood en konfyt, uit die boeke! Hierdie is 'n moet vir almal wat deur die Karoo reis! Ons as familie met kinders het die plaasdam vreeslik geniet en gebraai in die boma onder die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerry G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry G
Saam met vriende

Amazing Karoo juweel.

Absoluut juweel! Amazing plek. Die gasvrou is baie vriendelik en alles is net amazing. Het nog nooit so lekker melktert gehad soos wat vir ons gegee was nie. Daar was varsgebakte brood en hout eiers, ens. Amazing en moet beslis 'n plekkie wees! Ons gee dit 'n 20/10 beoordeling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ted N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ted N

Baie lekker, stil/rustig, veilig en uit boonste rakke.

Baie lekker. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ongelooflike gasvryheid wat 'n mens slegs in die Karoo kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Gesin met klein kinders

Jy kan afskakel en ontspan. Geen selfone wat pla nie.

Dit was hemels, net te kort. Sal dit vir seker aanbeveel. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Jy raak weer opnuut van jou Skepper se grootheid bewus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons oase in die harde Karoo.

Biesieslaagte is vir ons soos 'n klein oase in die wonderskone Karoo. Dit is ons tweede besoek gewees in een jaar. Wat 'n seën! Dankie Here. Dié keer het ons mensekinders saam met ons Schnauzerkinders gekom. Ons het geswem, gebraai, om die 'bonfire' pit gekuier, 'n fotosessie met sonsondergang gehad en die helder sterrehemel waardeer. Biesieslaagte se stilte hou vir seker jou siel 'grounded'. Dankie weer aan liewe Freda vir jou Karoo gasvryheid, vriendelikheid en heerlike, varsgebakte melkterte, broodjies, beskuit en konfyt. Mag ons mekaar gou weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimitra W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bo verwagting wonderlik.

Aandag aan alles benodig om die beste vir die kliënt te bied. Van yskas gelaai met melk, eiers, botter, kaas ens. en veral een vars melktert tot vars gebakte brode en konfyt ens. Winterlakens en elektriese kombers. Hele huis het 'n wonderlike plaasatmosfeer. Ons tweede besoek en wil beslis weer kom. Beste gasvrou en man ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jarita K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarita K

Baie lekker kuier huis.

Die huis is baie goed ingerig met 'n baie lekker Karoo-atmosfeer en lekker bederfies. Ons beveel Biesieslaagte sterk aan vir oornagverblyf of 'n lang vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Saam met vriende

Besonders

Biesieslaagte is heel moontlik die enigste plek in al my reise waar ek nie die oggend wou vertrek nie. Die feit dat daar geen sein was nie, was 'n addisionele voordeel. Wat 'n buitengewonde plek, en Frieda (gasvrou) wat passievol oor haar plek en mense gesels. Aftrede se gat, groete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L
Saam met vriende

Baie gerieflik, mooi, skoon en gemaklik.

Die kamers is ruim, die beddens gemaklik en die kombuis het als wat nodig is. Daarby was die kaggel in die kombuis 'n ware kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Leer om weer te kan "niks" doen (positief bedoel).

Dit was 'n onvergeetlike lekker ervaring. Die huis is pragtig en baie goed toegerus. Die skoon reuk en warm bed (warm kombers), die ongelooflike uitkyk van Karoobossies tot in die verte, die rustigheid en saligheid van niemand of niks, nie eers 'n boodskap op die foon. Hier kom jy as jy wil rus vir die siel hê en weer leer om niks te doen (of net wat jy wil). Ek kan nie wag om terug te gaan nie. Dit is 'n ongelooflike spesiale ervaring gewees en die gasvrou was warm en vol liefde nes die huis. Haar moeite en omgee wys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amori M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amori M
Gesin met klein kinders

Wow wat 'n pragtige plaashuisie!

Wow hulle het soveel moeite gedoen, oral in huis is blomme in potjies. Lekker melktert in yskas en die mooiste plaashuisie. Sal definitief weer daar slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adv V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie plek om oor te slaap.

Huis is baie goed toegerus en oorspronklik. Baie goeie gehalte. Puik linnegoed en dekor. Baie goeie ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met tieners

Pragtige plek, skoon en netjies.

Ons het die plekkie baie geniet. Die kinders het die plaasvryheid beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dimitra W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimitra W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het getoer en ongelukkig slegs een nag oorgebly ! Sal weer vir langer wil bly.

Alles, alles maar alles was puik! Ons gasvrou het soveel moeite gemaak om ons tuis te laat voel! Bottel wyn in die yskas, 'n hele heerlike melktert, varsgebakte potbrode met konfyt botteltjie by asook 'n mes om die brood mee te sny. Malvalekkers vir die braai, braaihout in die kaggel en buitebraai. Selfs egte gemaalde koffiebone vir plunger-koffie ens. Baie fyn detail orals. Te veel om op te noem. blommetjies in elke kamer en les bes. Die lekkerste geur in die huis! Kan nie uitgepraat raak oor alles, en net om alles te kroon, daai wye ruimtes van die Karoo om ons! Ons gaan beslis vir langer terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jomari D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomari D
Gesin met klein kinders

Sit 'n kuier op dié plaas nou op jou emmerlys!

Sjoe. Ons het 'n wonderlike ervaring by Biesieslaagte gehad! Freda het ons met soveel liefde en gasvryheid ontvang en ons het dadelik gevoel asof ons by familie gearriveer het. Die huis is só mooi versier, sonder om iets van die nederige Karoostyl weg te vat. Daar was 'n heerlike melktert, bottel rooiwyn, blikbroodjies met botter en konfyt, vars eiers, selfs malvalekkers om te braai, varsgeplukte blomme om elke hoek en draai. Lieflike, goeie gehalte beddegoed het 'n goeie nagrus verseker. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Ek kan eintlik nie in woorde beskryf nie. Biesieslaagte het 'n deel van ons harte gesteel! Ons wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

Tuisgebakte beskuit en heerlike melktert, goeie koffie en yskoue wyn het ons ingewag. Wat 'n feestelike kuier met egte Karoogasvryheid. Ons Schnauzers was net so uitbundig soos ons oor Biesieslaagte. Dit was voorwaar die toppunt van ons vakansie.Geen WiFi, geen selfoonopvangs het ons glad nie gepla nie. Baie dankie!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya D
Besigheidsreis

Fantasties.

Ons was mal oor Biesieslaagte Guest Farm. Janika en Freda was wonderlike gasvrouens. Hulle het ons wildste verwagtinge oorskry. Ons het so welkom gevoel. Dis mooi en cosy. Ons het waarlik niks kort gekom nie. Baie dankie dames.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C
Gesin met klein kinders

Great farm experience.

Great farm experience and very well kept.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and quiet Karoo getaway with great atmosphere.

The listing does not do this amazing place justice! We will definitely be coming back for a longer stay. The silent Karoo, the beautiful stars and no signal makes for a perfect wind down with a book. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo gasvryheid op sy beste.

Ons is hartlik onrvang. Alles was gerieflik, netjies en skoon. Ons kon 'n wonderlike aand onder die sterre beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical farm holiday experience in the heart of the Karoo!

Incredible getaway in a breathtaking and magnificent tranquil setting! The Biesieslaagte farmhouse has an authentic farm holiday feel, excellently laid out and equipped with all the creature comforts and more! The hosts were friendly, considerate and so incredibly thoughtful with braai marshmallows, home baked jam heart biscuits, farm baked bread, eggs and lemons, ice, woodfire and fresh flowers that were all generously given to make us feel incredibly welcome and making your stay with them memorable! The Biesieslaagte Guest farm has something for everyone to do and enjoy whether you are busy bodies like us or just want to enjoy the peaceful atmosphere on the private property to see and enjoy! There are many walking, mtb, and driving routes. The property has a lovely braai area outside and inside the gorgeous farm. Kitchen with plenty of seating and shelter for both winter and summer, with seating that guests can enjoy their morning coffee, sandwiches or evening sundowners from. There is a spectacular farm pool that guests can enjoy and cool down in after a hike or cycle or on a warm sunny Karoo day! Best part is that you have the best views of the Karoo for miles just there from your own private farm pool! In the evening you are mesmerized by the milky way and sounds from the animal's settling down for the night. We will definitely recommend Biesieslaagte Guest Farm as a must visit for anyone who loves the outdoors or wants to get away from the hustle and bustle of the city. Can't wait to visit again very soon! Thank you Juan and Mom for your incredible hospitality and for making our stay magical!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi H
Saam met vriende

Ongelooflike skat in die middel van die Karoo.

Daar is aandag aan elke detail in die pragtige plekkie gegee. Die vars brood, botter en eiers laat mens so welkom voel en is heerlik. Volgende keer, slaap ons vir seker meer as een nag daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine W
Gesin met tieners

Karoo-juweel.

Ons het 'n absolute fantastiese tyd gehad op die plaas. Dit het só 'n smaakvolle dekor reg deur die huis. Die gasvrou is so 'n liewe mens en geen luuksheid ontbreek nie. Daar het lekker vars gebakte blikbrood op ons gewag met tuis gemaakte botter en heerlike appelkoos konfyt. Die heerlikste vars plaaseiers. Ons het elke oomblik geniet. Die beddens was só gemaklik. Die kinders het selfs in die dam geswem. Ek sak net volgende keer langer wou kuier. Een nag is te min. 'n Mens kon asemhaal daar en uitrus voor die lang pad verder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en uiters stil.

Groot ruim akkommodasie, lekker braaiplek, naghemel was asemromend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matjaz T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matjaz T
Enkelreisiger

Home away from home.

I know its a widely used phrase but the attention to details, home made jam waiting in the kitchen, beautiful books and garden really made me wanting to stay longer. Could not recommend more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n onverwagte juweel.

Die huis is ruim en netjies. Linne van goeie gehalte. Baie aandag gegee om besoekers tuis te laat voel. Gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief graag eendag weer wil kom en langer bly. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C
Gesin met klein kinders

Just magic.

Absolutely lovely farmhouse, completely isolated with no wifi or cell phone reception, and just beautiful scenery and night skies. The house is stunning, tastefully decorated with everything you could need including an array of homemade products, fresh eggs and bread awaiting us. We would gladly visit again, but next time stay for much longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesieslaagte Guest Farm se terugvoer

Hi Daniel, thanks for your kind review. We appreciate it. You are always welcome!
Thanks for your stay at Biesieslaagte!

Biesieslaagte Guest Farm
Ernest D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, skoon en stil.

Ek gaan weer kom kuier - 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met vriende

Perfect stopover.

Fabulous surprise! Such attention to detail. We felt super welcome. A basket of eggs, bowl of lemons, jars of jam, fresh bread and butter, vases of beautiful flowers were given. The whole experience way surpassed what we expected. We highly recommend Biesieslaagte Guest House. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesieslaagte Guest Farm se terugvoer

Hi Maria, thank you so much for your lovely review. We appreciate it! You are always welcome.
Thanks for staying at Biesieslaagte!

Biesieslaagte Guest Farm
Hannes Z - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outentieke Karoo-plaas wegbreek.

Ons is bederf vanaf die intrapslag met tuisgebakte brood en konfyt. Beslis 'n wonderlike geleentheid om ware Karoo-kalmte en gasvryheid te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesieslaagte Guest Farm se terugvoer

Hi Hannes, so bly julle het dit geniet! Dankie vir die mooi resensie.
Dankie dat jul Biesieslagte gekies het!

Biesieslaagte Guest Farm
Eugene C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker!

Volgende keer bly ons vir 'n paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesieslaagte Guest Farm se terugvoer

Hi Eugene, dankie vir die resensie! Julle is altyd welkom!

Biesieslaagte Guest Farm
Manyanca M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manyanca M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jou siel weer rus en vrede vind.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Daar was vir ons 'n mandjie met brood, botter, konfyt, marshmallows en koekies en beskuit. Koffie, tee en melk. Daar was eiers vir die oggend se ontbyt. Die hout was reeds gepak indien ons binne of buite wou braai. Ons bedlampies was aan en ons het net so tuis gevoel. Wat dalk vir ander 'n probleem sou wees - daar is geen selfoonopvangs nie. Ons het so 5 -7 km teruggery op die groot pad in die rigting van Carnavon om ons selfone te kon gebruik. (Vir ons is dit hemels om nie opvangs te hê nie). Ons sal weer daar gaan oorbly en dan vir meer as net 1 dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Biesieslaagte Guest Farm se terugvoer

Hi Manyanca, ons is so bly dat jul dit geniet het! Dankie vir die wonderlike resensie. Jul is altyd welkom!
Vriendelike groete
Biesieslaagte

Biesieslaagte Guest Farm
Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Saam met vriende

Ongelooflike rustigheid op die plaas, dis 'n moet om hier oor te slaap.

Lekkerste oornag, mooiste sterre en stilte. Net wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Biesieslaagte-plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c8385cc303e3dd4f1624d568c2e2300bf53eabd013b6dd99ce9c94596430bf45d50981905445ad666a60ba41363f5134a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 8 mense 39 5 1 5 Biesieslaagte Farm Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.044960277963 21.89326047237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem