- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Biesiespoort Gasteplaas is 'n rustige Karoo-toevlugsoord net 2.5 km buite Loxton. Hierdie historiese plaas bied beide selfsorg- en oornagverblyf, perfek vir paartjies, gesinne of groepe vriende.
Die gastehuis beskik oor 'n dubbelverdieping-uitleg met 'n oopplan-leefarea, braaikamer, eetarea en volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is en suite, met 2 bykomende slaapkamers op die boonste vlak. Buite kan gaste die braai-area, veilige tuin en plaasdiere geniet.
Die Oorslaap- en Selfsorg-eenhede bied privaatheid, geriewe soos 'n binnenshuise kaggel, 'n plonspoel, gratis WiFi en veilige parkering. Skilderagtige Karoo-stap-, draf- en fietsroetes is op die eiendom beskikbaar.
Biesiespoort Gasteplaas is ideaal vir 'n rustige wegbreek of 'n langer Karoo-wegbreek saam met vriende en familie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Biesiespoort Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Biesiespoort Plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 62 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang