Bietjiebos
Opsomming van Resensie
Janine C - Jan 2021
Gemiddeld
Ons was baie tevrede en dit was baie netjies en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Maretha Z - Jan 2021
Gemiddeld
Ek het baie lekker oorgebly.
Bietjiebos's terugvoer
Die "bos" in Bietjiebos is nie net 'n woord nie. Dankie Maretha, sien jou hopelik weer.
Evan A - Okt 2020
Gemiddeld
Lekker gewerk by Bietjiebos
Annatjie B - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker gewees en net wag my seun nodig gehad het
Reginald T - Okt 2020
Gemiddeld
We were very pleasantly surprized by the value we got for our money.
Dawie V - Okt 2020
Gemiddeld
Was perfect vir die naweek gewees met meer as 'n vriendelike en behulpsame gasheer. Sal weer gaan kuier daar. Plek skoon en baie klein dinge wat wys hulle doen moeite.
Chris S - Sep 2020
Gemiddeld
Het aan ons vereistes voldoen.
Andre C - Sep 2020
Gemiddeld
Veilig, stil, ruim en boomryk. M.a.w. 'n bietjie bos!
Johann D - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Nadine P - Sep 2020
Gemiddeld
Ek het baie lekker gekuier. Kamer was perfect.
Crystellle G - Aug 2020
Gemiddeld
Daai tikkie ekstra.
Bietjiebos's terugvoer
Ons deur staan oop!
Belinda L - Jan 2019
Gemiddeld
Pleasant and friendly.
André C - Des 2018
Gemiddeld
Dit het alle verwagtinge oortref.
Reinette 6 - Nov 2018
Gemiddeld
Vriendelik, ekonomies en gasvry.
Dennis W - Okt 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, goed toegeruste verblyf.
Marius G - Okt 2018
Gemiddeld
Skoon, privaat en bekostigbaar.
Bietjiebos's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Marius.
Ons gaan dadelik die beddens self uitprobeer.
Manie P - Jul 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Jonas M - Jul 2018
Gemiddeld
Nice stay.
Zylie J - Jul 2018
Gemiddeld
Bekostigbare, veilige en skoon geriewe.
Menante L - Jul 2018
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het vir vinnige oorbly en voel soos tuisbly.
David D - Jun 2018
Gemiddeld
Rustige atmosfeer naby alle geriewe. Baie netjiese plekkie.
Anton S - Mei 2018
Gemiddeld
Was baie lekker en sal beslis weer daar gaan bly.
Melanie S - Mei 2018
Gemiddeld
Ons was baie vriendelik ontvang en die eienaars het baie moeite gedoen met ons verblyf.
Edna P - Mei 2018
Gemiddeld
Die eienaar slaag daarin om die in-die-bos gevoel deur te gee.
Mathys V - Mei 2018
Gemiddeld
Ons het oorgeslaap om 'n troue by te woon in Pretoria.
Antoinette D - Mei 2018
Gemiddeld
Gesellig en privaat.
Karien J - Apr 2018
Gemiddeld
Baie rustig en baie goeie waarde vir geld.
Marna E - Apr 2018
Gemiddeld
Dirk het ons baie spesiaal laat voel, en ons kon lekker kom en gaan soos ons wou - sal enige tyd weer gebruik maak daarvan.
Montgomery M - Mrt 2018
Gemiddeld
Prakties skoon vriendelik.
Bietjiebos's terugvoer
Wel Mac, jy hou die rekord vir die langste verblyf by ons, so ons sal jou moet glo, En jy is altyd weer welkom.
Marlie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld, was toegerus met alles wat jy nodig het.
Andre P - Feb 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Bietjiebos's terugvoer
Baie dankie Andre, julle was wonderlike gaste en ons sien uit na volgende keer.
Pieter V - Feb 2018
Gemiddeld
Baie netjies, baie skoon. Sal beslis aanbeveel.
Rachel P - Feb 2018
Gemiddeld
Wat 'n rustige plekkie, Bietjiebos is presies bietjie bos!
Bietjiebos's terugvoer
Baie dankie Rachel.
Ons wag om julle weer te sien.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19de Laan 762, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom