Bietjies Akkommodasie
Beskrywing
Bietjie Hie het plek vir 4 gaste en is toegerus met 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met stort, bad, toilet en wasbak, 'n TV met DStv EasyView in die sitkamer. Indien gaste meer DStv-kanale wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Verder het elke eenheid 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stofie, breekware en eetgerei. Binnebraaigeriewe is ook beskikbaar. Bietjie Hie is stapafstand van die strand af maar het nie 'n see-uitsig nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat slegs die aantal gaste wat in die kwotasie genoem word, toegelaat word.
Geen besoekers word tydens jou verblyf toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is verbode.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is nie 'n breekskadedeposito nie, maar gaste is verantwoordelik indien iets breek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bietjie Da het plek vir 4 gaste en is toegerus met 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n badkamer met stort, bad, toilet en wasbak, 'n TV met DStv in die sitkamer. Indien gaste meer DStv-kanale wil kyk, kan hulle hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -afstandbeheer saambring. Verder het elke eenheid 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stofie, breekware en eetgerei. Binnebraaigeriewe is ook beskikbaar. Bietjie Da is stapafstand van die strand af maar het nie 'n see-uitsig nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat slegs die aantal gaste wat in die kwotasie genoem word, toegelaat word.
Geen besoekers word tydens jou verblyf toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies is verbode.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is nie 'n breekskadedeposito nie, maar gaste is verantwoordelik indien iets breek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: H/v Skulpie- en Duinestraat, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom