Big Bay Beach Club 184
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 14 Jun 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 000R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Big Bay Beach Club 184 is in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad, en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders.
Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 kinders, 'n TV en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook WiFi.
Die woonstel het 'n ingeboude braai waar gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie kan geniet. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en tennis- en putt-putt-baan. Bring asb jou eie sporttoerusting.
Let dat geen vure tans in die ingeboude braai aangesteek mag word nie. Alle gaste moet by die swembad braai.
Bloubergstrand is die vakansieplek waar gaste kan sonbaai, hul tone in die sand druk, of 'n skemerkelkie by een van die gewilde seefront-restaurante in die area kan geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voetslaan, voëlkyk en branderplank- en fietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Janet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Big Bay Beach Club 184 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-weg, Big Bay Beach Club, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap