Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Tree House Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Glenn And Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Big Tree House Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Anouchka S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouchka S
Gesin met klein kinders

Beeldskoon, netjies en vriendelike gasvryheid van die eienaar.

Ons het 'n besonderse lekker naweek gehad by Big Tree House Lodge. Die uitsig van die Big Tree-eenheid is iets om self te beleef. Ek kan met eerlikheid sê ons het gedink die plekkie lyk mooi op foto's, wag tot julle self sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Justin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful but misadvertised.

The setting is beautiful and the room is comfortable. However, I found it weird that the owners clean the room without asking our permission first. We had a lot of valuables with us, as we were on honeymoon, so we were uncomfortable when we discovered our room was entered without our knowledge. Furthermore, the braai area was not as advertised in the photos for the accommodation. The owner gave a cheeky response when we sought clarity regarding whether or not we were assigned the correct cottage. However, the cottage was beautiful regardless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Dear Justin,
Thank you for the review. We have four different cottages each with their own private braai facility. You were assigned the cottage you booked. We offer a daily cleaning service, (as stated in our visitor's book), however, if you requested the unit not to be cleaned, it could have been arranged. Our trusted staff members have been with us for nine years and we have never had an issue. We value our guest's privacy and comfort and pride ourselves on offering clean, comfortable accommodation. Hence, we allow guests to sleep in and the staff only go in to clean once the guests have left for the day, unless arranged differently.
Kind regards, Henriette.

Big Tree House Lodge
Johannes B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It is an incredible location, with awesome management and fantastic views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for the great review, Johannes! We are happy to hear that you enjoyed your stay and loved our spectacular view as much as we do. We look forward to welcoming you back on your next visit to Knysna.
Kind regards,
Henriette

Big Tree House Lodge
Rensia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia V
Gesin met tieners

Netjies, ruim, tussen natuurlike mooi bome en plante groei.

Baie netjiese mooi verblyf. Ouer persone moet eers met bestuur praat voor bespreking aangesien van die cottages op 'n steil helling gelee is. Gefiltreerde water is 'n plus, maar 'n baie rasige 'inverter' het beslis gepla. (vir WiFi en TV tydens beurtkrag) 2 badkamers was 'n bederf. Een met 'n baie welkome bad en die ander met 'n stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer en mooi uitsig.

Heerlik gerus, stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie, Elsabe! Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreek geniet het en lekker kon ontspan. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om julle terug te verwelkom wanneer julle Knysna besoek. Geseende Kersfees en alles wat mooi is vir 2024. Vriendelike groete, Henriette

Big Tree House Lodge
Linda L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, absoluut waarde vir geld.

Lieflike boomryke omgewing, alles wat jy nodig het, insluitend inverter wat 'n wonderlike verrassing was, baie sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roland R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die meer en koppe!

Baie goeie selfsorg-eenheid. Goeie uitleg en mooi prakties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa Ann R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa Ann R
Enkelreisiger

Best views!

It was a lovely place to stay and the service was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for the awesome review Teresa Ann, we hope to welcome you back on your next trip to Knysna.
Kind regards
Henriette

Big Tree House Lodge
Fanie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

In one word, superb!

We have stayed all over SA in chalets and cottages, nothing compares with the comfort, cleanliness, facilities, not to mention the magnificent view, of Big Tree House Lodge. We'll be back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for the wonderful review Fanie. We work hard to ensure the comfort of our guests and are happy to hear we hit the mark with you. It was a pleasure hosting you and we look forward to welcoming you back to Big Tree House Lodge.
Warm regards,
Glenn and Henriette

Big Tree House Lodge
Kieron R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kieron R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay, owners are very warm and accommodating. Incredible view that never gets old.

Charming cabin with ample space and great view. Location is central and close to tourist attractions and owners are wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Thank you for the kind review Kieron. We are happy to hear you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back on your next visit to Knysna.
Warm regards,
Henriette

Big Tree House Lodge
Madelein C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar, skoon en netjiese verblyf.

Baie dankie Glenn en Henriette vir julle vriendelikheid en die pragtige, skoon Sunbird eenheid. Ons was aangenaam verras met die mooi uitsig en verlang sommer klaar terug na The Big Treehouse Lodge. Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Big Tree House Lodge se terugvoer

Liewe Madelein,
Baie dankie, dit was n plesier om julle hier by ons te he! Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Glenn & Henriette

Big Tree House Lodge
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 56, Upper Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7ac2ea46f1e769980b9ce92cf991ed129e62c0736c0a7041a0bc24cb4b9f7d841c7ae952c5aa8b839cb34560568547ba5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 56 Milkwood Drive Upper Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.036814 23.068535
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem