Bike X Cape

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bike X Cape is op 'n rustige plaas 45 km vanaf Ceres in die prentjiemooi Tankwa Karoo omring met sy berge geleë. Die plaas bied aan gaste 'n rustige wegbreek op die platteland.

Verblyf word gebied in 6 kamers met en suite-badkamers, 7 permanente tente en kampeerplekke.

Al die kamers is van tradisionele klei gemaak en het sy eie badkamer. Die permanente tente deel ongekunstelde ablusiegeriewe. Alle beddegoed en handdoeke word vir die kamers en die permanente tente voorsien.

Gaste kan rondom die vuur in boslapa ontspan en heerlik braai. Doendinge op die plaas sluit sterrekyk, swem in die plaasdam en veldmotorfietsry in.

Braaipakke, bykosse en drinkgoed kan by die eienaars bestel word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bike X Cape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R160 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za