Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikers Soul Resort

Gastehuis
Heritage double room
Vanaf
Vanaf R990
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n plafonwaaier, platskerm-TV en aparte ingang in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breakout Double room
Vanaf
Vanaf R1 090
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n rusbank, platskerm-TV en 'n plafonwaaier in. Gaste in hierdie kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Road King Double room
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n rusbank, platskerm-TV en 'n plafonwaaier in. Gaste in hierdie kamer het ook toegang tot 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Street Glide family room
Vanaf
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 2 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelmatras waarop 'n kind kan slaap. Ander geriewe sluit 'n yskas, platskerm-TV en privaat balkon in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Road Glide flat
Vanaf
Vanaf R1 990
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgwoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en leefarea. Albei slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n enkelslaapbank, 'n platskerm-TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Firmount-weg 51, Somerset-West, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5d4d51b3a0113c3e7bea6212b28a9764d9e3387687399c73a88cd5ce31b6d89c654dbdbc5a5fea8004eff2457c06da0d257?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 51 Firmount Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0671214 18.8434745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem