LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Gastehuis in Centurion

Biki-Biki GasteverblyfPrime picks icon.

Prime picks icon.


  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Biki-Biki Gasteverblyf is in die voorstad Wierda Park, Centurion, geleë.

Verblyf word in 3 aparte eenhede aangebied, wat ook saam bespreek kan word.

Rus-n-Biki beskik oor 'n ruim gastekamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer sluit 'n eetarea, bank, leunstoel, yskas/vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Slim-TV is beskikbaar, wat gaste toelaat om by hul eie stroomintekeninge aan te meld. Die eenheid het 'n privaat ingang, en gaste het toegang tot veilige parkering.

Bly-n-Biki en Dut-n-Biki het elk 'n privaat ingang, 'n driekwartbed, yskas, lugbraaier, ketel en mikrogolfoond. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n aparte toilet en stort. Duin-en-Bietjie beskik oor 'n slim-TV, wat gaste toelaat om by hul eie stroomintekeninge aan te meld, en beide eenhede is toegerus met Wi-Fi. Besetting is beperk tot 'n maksimum van een gas per eenheid.

Biki-Biki Gasteverblyf verwelkom professionele persone wat in die stad en omliggende gebiede werk en verkies om naweke tuis deur te bring. Die eenhede is ook geskik vir gaste wat kursusse bywoon en 'n werkruimte benodig. Studenteverblyf is ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Skoonmaakdiens
Sentraal

Kamers

Rus-n-Biki
Vanaf R695
R695 R626
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 12
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Rus-n-Biki bied 'n ruim gastekamer met 'n Koningin grootte bed.
Die en-suite badkamer het 'n heerlike groot stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n eetarea/werkarea, yskas/vrieskas, lugbraaier, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. TV (eie subskripsie) en Wi-Fi is beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang en daar is een onderdakparkeerplek. Een kampmatras is op versoek beskikbaar vir n kind tussen 12 en 17 jaar. Bring eie beddegoed en kussing.
Ons verwelkom graag gaste wat deur die week in die stad en omgewing werk maar verkies om naweke tuis te spandeer.
Die eenheid is ook geskik vir studenteverblyf.
Biki-Biki gasteverblyf is nie rokers vriendelik nie. Die hele perseel is n rookvrye area.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Kombuisie
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Oond
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Kamers met herlaaibare ligte, Sonpanele, UPS, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Plafon
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Tee- en koffie skinkbord en ontbytgraan.

Huisreëls

Rook is streng verbode dwarsdeur die hele eiendom, en geen aangewese rookarea word voorsien nie. Biki-Biki is heeltemal rookvry.

Eenhede word daagliks skoongemaak van Maandag tot Vrydag. Op Saterdae en Sondae is huishoudelike dienste beperk tot skottelgoedwas.

Tydens beurtkrag, dryf die rugsteunkragstelsel die ligte, waaiers, TV, Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en laaiers vir skootrekenaars en selfone aan. 'n Watertenk is ook op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die ketel nie tydens beurtkrag gebruik kan word nie, maar kookwater in 'n fles kan op aanvraag voorsien word.

Let asseblief daarop dat die vertrektyd vir alle eenhede op Sondae streng voor 08:30 is. Van Maandag tot Saterdag is die standaard uitkloktyd om 10:00.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Bly-n-Biki
Vanaf R345
R345 R311
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Bly-n-Biki bied 'n driekwartbed, 'n gemaklike stoel, 'n plafonwaaier, 'n privaat ingang en veilige parkering. Hierdie eenheid deel 'n moderne badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet met Dut-n-Biki.

Bykomende geriewe sluit in 'n ketel, mikrogolfoond, yskas, lugbraaier en 'n werkspasie. Die kamer is ideaal vir reisigers wat basiese, bekostigbare akkommodasie vir 'n kort verblyf soek.

Ons verwelkom ook gaste wat gedurende die week in die stad en omliggende gebiede werk, maar verkies om naweke tuis deur te bring. Hierdie eenheid is ook geskik vir studente.

Die eiendom is nie geskik vir rokers nie en is 'n rookvrye sone.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Prys sluit in

Tee- en koffiemaakgeriewe sowel as ontbytgraan.

Huisreëls

Rook is streng verbode dwarsdeur die hele eiendom, en geen aangewese rookarea word voorsien nie. Biki-Biki is heeltemal rookvry.

Eenhede word daagliks skoongemaak van Maandag tot Vrydag. Op Saterdae en Sondae is huishoudelike dienste beperk tot skottelgoedwas.

Tydens beurtkrag, dryf die rugsteunkragstelsel die ligte, waaiers, TV, Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en laaiers vir skootrekenaars en selfone aan. 'n Watertenk is ook op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die ketel nie tydens beurtkrag gebruik kan word nie, maar kookwater in 'n fles kan op aanvraag voorsien word.

Let asseblief daarop dat die vertrektyd vir alle eenhede op Sondae streng voor 08:30 is. Van Maandag tot Saterdag is die standaard uitkloktyd om 10:00.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Dut-n-Biki
Vanaf R365
R365 R329
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dut-n-Biki het 'n driekwartbed, kroegyskassie, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier, gemaklike sitarea, plafonwaaier en 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet wat met Bly-'n-Biki gedeel word. Die werk/studeer area maak voorsiening vir gaste wat kursusse bywoon of wil studeer. Die kamer het ook 'n privaat ingang en parkeerplek vir 1 voertuig.
Gratis Wi-Fi is beskikbaar.
Ons verwelkom graag gaste wat in die stad en omgewing werk deur die week en verkies om naweke tuis te spandeer.
Die verblyf is ook geskik vir studente.
Biki-Biki gasteverblyf is nie rokersvriendelik nie, die hele perseel is n rookvrye area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Stortjel
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tee- en koffie skinkbord en ontbytgraan.

Huisreëls

Rook is streng verbode dwarsdeur die hele eiendom, en geen aangewese rookarea word voorsien nie. Biki-Biki is heeltemal rookvry.

Eenhede word daagliks skoongemaak van Maandag tot Vrydag. Op Saterdae en Sondae is huishoudelike dienste beperk tot skottelgoedwas.

Tydens beurtkrag, dryf die rugsteunkragstelsel die ligte, waaiers, TV, Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en laaiers vir skootrekenaars en selfone aan. 'n Watertenk is ook op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die ketel nie tydens beurtkrag gebruik kan word nie, maar kookwater in 'n fles kan op aanvraag voorsien word.

Let asseblief daarop dat die vertrektyd vir alle eenhede op Sondae streng voor 08:30 is. Van Maandag tot Saterdag is die standaard uitkloktyd om 10:00.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chj L
Gesin met tieners
5.0
Baie goed. Was baie lekker, ons het dit geniet.
Aug 2026
Jean A
5.0
Safe, cozy and welcoming. Amanda and Lourens were wonderful hosts. They were kind, welcoming and attentive. The room is cozy and privat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Charmaine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie aan Rus 'n Bietjie Gastehuis vir die heerlike verblyf. Skoon, netjies. Baie dankie aan Biki Biki Gastehuis vir die wonderlike verblyf. All...
Sien meer
Jul 2026
Marilise K
5.0
5 ster, dankie. Het heerlik gekuier, baie dankie.
Mei 2026
Natalie L
5.0
Home away from home. The service I received was frightfully excellent. Couldn't ask for better.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chj L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Baie goed. Was baie lekker, ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Baie dankie, kom gerus weer. Biki Biki groete. Amanda

Jean A
Lang verblyf
5.0
Jul 2026

Safe, cozy and welcoming. Amanda and Lourens were wonderful hosts. They were kind, welcoming and attentive. The room is cozy and private, the area is safe and quiet, and the overall atmosphere feels like a home-away-from-home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie dankie aan Rus 'n Bietjie Gastehuis vir die heerlike verblyf. Skoon, netjies. Baie dankie aan Biki Biki Gastehuis vir die wonderlike verblyf. Alles was skoon, netjies, rustig en baie gemaklik. Die gasvryheid was uitstekend, en die pryse is bekostigbaar. Ons het ons verblyf baie geniet en sal beslis weer hier kom bly. Ek beveel dit met vertroue aan vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige en netjiese plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Baie dankie, ons verwelkom julle graag terug vir nog 'n kuiertjie. Biki Biki groete.

Marilise K
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

5 ster, dankie. Het heerlik gekuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie L
Lang verblyf
5.0
Apr 2026

Home away from home. The service I received was frightfully excellent. Couldn't ask for better.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Thank you so much, Natalie. Please visit again. Kind regards. Amanda

Malie C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar inboek in die toekoms. Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar inboek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Kom gerus weer. Groot plesier om julle te huisves.

Johan "Ollie" F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great! Great, will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2026

Topklas verblyf. Verblyf is 5 ster, alle geriewe is topklas en sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacque F
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Really a pleasant stay. Friendly, clean, convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Thank you, Jacque. Please come back when in RSA.

Fanus V
Lang verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam, billike tarief. Die verblyf was baie aangenaam. Mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Biki-Biki Gasteverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

35% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 35% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Nov 2026 tot 31 Des 2026.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2026 tot 30 Dec 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Nov 2026 tot 31 Des 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Rus-n-Biki
Tee- en koffie skinkbord en ontbytgraan.
Bly-n-Biki
Tee- en koffiemaakgeriewe sowel as ontbytgraan.
Dut-n-Biki
Tee- en koffie skinkbord en ontbytgraan.

Rook is streng verbode dwarsdeur die hele eiendom, en geen aangewese rookarea word voorsien nie. Biki-Biki is heeltemal rookvry.

Eenhede word daagliks skoongemaak van Maandag tot Vrydag. Op Saterdae en Sondae is huishoudelike dienste beperk tot skottelgoedwas.

Tydens beurtkrag, dryf die rugsteunkragstelsel die ligte, waaiers, TV, Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en laaiers vir skootrekenaars en selfone aan. 'n Watertenk is ook op die perseel beskikbaar. Let asseblief daarop dat die ketel nie tydens beurtkrag gebruik kan word nie, maar kookwater in 'n fles kan op aanvraag voorsien word.

Let asseblief daarop dat die vertrektyd vir alle eenhede op Sondae streng voor 08:30 is. Van Maandag tot Saterdag is die standaard uitkloktyd om 10:00.

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder

Vanaf R695
R695 R626
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R695
R695 R626
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R695
R695 R626
per nag, vir 2 mense
Bespreek

230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • 5 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fe53e535a423f60c9390d5320210be358215d5e584c027fd7b6bf5136ff896f4255f2d6dc08914f66619b3548e1fc76c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R695 nouVanaf R626 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.857540504887 28.134762161875
Soek in 'n groter streek