Biki-Biki Gasteverblyf

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jacque F
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Really a pleasant stay. Friendly, clean, convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Thank you, Jacque. Please come back when in RSA.

Fanus V
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie aangenaam, billike tarief. Die verblyf was baie aangenaam. Mense is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

This is a hidden jewel. Extraordinary value. A hospitable, generous, friendly host. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikhil S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great. Comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethel V
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Weet nie wat om eerste te noem nie! Mooi, skoon, veilig en gemaklik tegelyk. Dankie vir die netheid binne en buite! Dankie vir die vriendelike ontvangs en opvolg oor die 3 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Het 5 nagte geslaap en meerendeels gewerk, WiFi was goed. Gasvrou was vriendelik. Geen probleem met enigiets gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simone M
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Salig en gerieflik. Heerlik gebly en dankie vir die netjiese akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Biki-Biki Gasteverblyf
Baie dankie, Simone. Dit was 'n baie groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer.

Lise V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Lekker gerieflik en bekostigbaar. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Waarde vir geld en vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gertzen S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Puik. Ja, vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 230 Seeswael Street, Wierda Park, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0fe53e535a423f60c9390d5320210be358215d5e584c027fd7b6bf5136ff896f4255f2d6dc08914f66619b3548e1fc76c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 230 Seeswael Street Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.857540504887 28.134762161875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang