Birrea Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Birrea Guest House is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied verblyf in 2 kamers aan.

Die woord Birrea is die botaniese naam vir die maroelaboom en die gastehuis is ook rondom 'n maroelaboom gebou. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en linne word voorsien. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke kamer.

Die kamers beskik elkeen oor 'n TV met DStv, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbytgraan, melk, joghurt en beskuit word voorsien en word by die tarief ingesluit. 'n Warm ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.

Gaste is ook meer as welkom om van die sitkamer- en eetkamerarea gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Polokwane het verskeie restaurante en besienswaardighede soos die Hugh Exton Photographic Museum, die Meropa Kasino, die Polokwane Voël- en Reptielpark, Polokwane Museum, Bakone Malapa Musem en die Polokwane Wildreservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Birrea Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za