Bishop's Pen
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bishop's Pen is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Plettenbergbaai en het 'n privaat stoep, aparte ingang en 'n onderdakparkeerplek.
Dié kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stort en wasbak in die kamer, asook 'n en suite-toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, waarvan 1 verhewe is, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Verder is daar 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n onderdakstoep met stoepmeubels, 'n Weber-braai en 'n swembad. Die eenheid is 'n kort ent se ry van die strand, winkels en restaurante af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bishop's Pen het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Piesangvallei Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pendeen-singel 27, Bo Robberg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap