Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaasoppie

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans moet 7 dae voor die inklokdatum betaal word.
Geen inklok of uitklok word op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag aangebied nie.

'n Sleutel- en breekskadedeposito is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit is via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaalbaar, nadat die huis vir breekskade nagegaan is. Let asb. daarop dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.

Gaste moet asb. met respek optree.

Partytjies en harde musiek is verbode. Indien gaste hulself sleg gedra, kan die verteenwoordiger die bespreking kanselleer en gaste vra om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 20, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa35962d68c4fd6934db0b69a8837d6bd134c3ad3b691a96ce009819f76a215b2b264703dc11e79d5c92aedcd84627f0710a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 20 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805917 17.897889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem