Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Barn at Romansbaai

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Black Barn at Romansbaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolandre S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandre S

Perfek vir 'n gesinsvakansie of groep volwasse vriende. Huis het alles wat mens nodig het.

Alles in die huis is smaakvol en gemaklik. Ons het die Springbok rugbywedstryd op die rekenaar gekyk, gelukkig is daar WiFi. Dit sou 'n bonus gewees het as daar 'n televisie kon wees veral vir slegte weer dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albe K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe K

Ongelooflike lekker verblyf.

Jy sal vir seker elke oomblik in hierdie pragtige huis geniet. Ongelooflik skoon en netjies, pragtig ingeklee met alles wat jy nodig sal kry. Buite-area is die heerlikse kuierstoep, slaapkamers ruim met sagte linne en pragtige uitsigte. Ons het lanklaas 'n naweek soveel geniet. Die huis is uitstekend geleë en net 'n paar minute se stap van die pragtige privaat strand waar jy orals die mooiste skulpe kan optel. Jy sal nie teleurgestel wees nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil H
Gesin met klein kinders

Thanks.

Absolutely fantastic, highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Gesin met klein kinders

Wonderlike huis en die eienaar se gasvryheid is ongelooflik.

Wonderlike huis, netjies, pragtig en lekker ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Romansbaai Beach Estate, Heronstraat 375, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA763d1ff3b63bf91bdbe416c864a19ad0c88d9cf0564f1a615cabb0f04d3009cdcb47282d9776e3734ca78cdbfeb3729c6651?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Romansbaai Beach Estate 375 Heron Street 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.61158316817 19.332463427516