6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Romansbaai Beach Estate, 375 Heron Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Black Barn by Romansbaai is in welige fynbos in die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai geleë. Dié privaat landgoed bied toegang tot 'n ongerepte en privaat sandstrand, net 400 m van die strand af.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Hierdie slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en elke en suite-badkamer is toegerus met storte en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, yskas, en 'n skottelgoedwasser asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n braai-area, WiFi en 'n TV, eetarea in. Boonop beskik die huis oor 'n KolKol-bubbelbad, kompleet met 'n vuurverhitte stoof, in die fynbos bokant die binnehof, asook 'n boulesbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Thys Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Romansbaai Beach Estate, 375 Heron Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Black Barn at Romansbaai het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Romansbaai Beach Estate, 375 Heron Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang