Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Marble - Menlyn Residence Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.7/5

Lyle Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 77

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Black Marble - Menlyn Residence Apartments
Netheid
1.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
1.5/5
Dewald S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

What you see and what you get is very different. Obviously no one is looking after it.

Great location. But, WiFi can connect but is not working. Obviously a regular problem as previous reviews say the same. No glasses, plates, knives, and forks, but no glasses. Again, previous reviews say the same. Curtains, furniture, and floors need a deep clean. The towels provided were very small and still wet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekes O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riekes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld. Plek stink.

Het nog nooit in so 'n plek gebly nie. Die plek stink na rook en was nie mooi skoongemaak nie. Ons moes heelaand met die vensters oop slaap net om te kan asemhaal. Twee ou handdoeke in die plek. Geen glase om iets te drink nie. Geen wifi of DSTV nie. Sal die plek glad nie aanbeveel vir iemand nie. Die skottelgoedwasser is nog vol water van die vorige gaste.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amarandlaan 202, Waterkloof Glen, Pretoria, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02fc96eda21c156c1a4b700c8b691f09de0aaf577bc6ed93a4fa57614dc244081a8f3c78b2d9316f554a7c6c712b89d418ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 202 Amarand Avenue Waterkloof Glen 0010 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.7857869 28.282758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem