LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blacksmith Cottage | LekkeSlaap
+28

Blacksmith Cottage

17 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 441, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blacksmith Cottage is 'n sandsteenhuisie in Clarens, 'n dorpie in die voorheuwels van die majestueuse Maluti- en Rooibergberge. Die kothuis is naby die dorpsplein met sy restaurante en winkels. Natuurliefhebbers sal die nabygeleë wandelroetes geniet.

Akkommodasie word in 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers gebied. Die slaapkamers bied slaapplek aan 2 en 4 gaste en elke eenheid het sy eie badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort.

Daar is n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit in die Golden Gate Nasionale Park, 4x4-roetes, riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, perdy en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Blacksmith Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cilliers-straat 441, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Blacksmith Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-straat 441, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP133mbLYruxVksVZOnFO11HqiGTAlgvWVaFB1iBSEn7pqddSJa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 441 Cilliers Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.509562088851 28.418913796867
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!