La Provence Akkommodasie by Bleu Cobalt Cottage | LekkeSlaap
+49

Bleu Cobalt Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 76, Hoek van Huguenot- en De Wet-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bleu Cobalt Cottage is 'n lieflike, privaat selfsorgkothuis in Franschhoek net 'n entjie se stap van die middedorp af. Dit is ideaal vir 'n kort naweekwegbreek.

Bleu Cobalt Cottage het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die stylvolle slaapkamer het 'n dubbelbed en deure wat na 'n bekoorlike, privaat tuintjie en swembadarea met 'n tafel en 2 stoele lei. Die moderne badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Ontbyt-koepon vir 2 gaste is ingesluit by elke bespreking van 2 nagte of meer.

Gaste word met 'n bottel wyn uit die Franschhoek-wynvallei verwelkom.

Slaapplek

’n Bespreking by Bleu Cobalt Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Bleu Cobalt Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Huguenotstraat 76, Hoek van Huguenot- en De Wet-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bleu Cobalt Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 76, Hoek van Huguenot- en De Wet-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxs90LwsuZKbwnwnlqXnUp6N4F25UAyxLHOyOrYUF9Ls3M6KFbl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 76 Huguenot Street Cnr of Huguenot and De Wet Streets 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.905501984977 19.115943341
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za