Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bleu Cobalt Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 42 resensies vir Bleu Cobalt Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-lee D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-lee D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most wonderful accommodation, great value and fantastic service by Jan!

The only thing I would change is to have the full DStv package. We were unable to watch the Springbok rugby game or the F1 GP.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good Afternoon Anna-Lee,
Thank you,
Your recommendation been noted,
It was a pleasure to have hosted you guys,
Regards
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Revan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Revan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref al jou verwagtinge. Uitstekende diens en verblyf.

Jan gaan uit sy pad uit om jou so tuis as moontlik te laat voel. Die plek is pragtig en perfek geleë. Baie dankie Jan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Revan
Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves, sien uit na jul terug keer in die somer.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Susan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en waarde vir geld.

Eienaar dadelik in kontak na bespreking. Dadelik daar om sleutel af te gee en te ontvang. Soveel onverwagte eksta goedtjies wat mens nie verwag nie. Dadelik enige navrae oor die omgewing geantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Susan & Piet,
Dankie!
Dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves,
Hoop om binnekort weer te sien,
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Francois R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreekbesoek aan wynland.

Bleu Cobalt is absoluut perfek geleë vir 'n besoek aan Franschoek en omgewing; met die restaurante, mark en winkels binne stapafstand. Die eenheid is baie goed beplan, ongelooflik netjies, en die swembad 'n groot pluspunt. Jan is die perfekte gasheer, met baie kennis van wynplase en ander besienswaardighede. Beslis sterk aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiedag Francois & Marie
Dankie. Dit was n plesier om julle te huisves. Sien uit na julle terugkeer,
Groete,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Amanda H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Jan is an outstanding host. The cottage is extremely comfortable, with its own private courtyard/pool area. There are many delightful extras included in the price - a bottle of wine on arrival, fruit, local coffee, home-made rusks, chocolates by the bed. The location is perfect - a short walk into Franschhoek with many excellent restaurants to choose from.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good day Amanda, thank you.
Indeed a pleasure to have hosted you guys.
Looking forward to your return.
Warm regards,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Ansa F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Jan is 'n wonderlike gasheer wat ons op die hande gedra en bederf het op elke moontlike manier. Bleu Cobalt Cottage is 'n heerlike, pragtige kuierplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie middag Ansa
Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves.
Sien uit na jul terugkeer.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Elize B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die Bastille naweek by Bleu Cobalt Cottage tuis gegaan. Beste keuse vir gerieflike verblyf.

Ons het 'n wonderlike verblyf geniet by Bleu Cobalt Cottage. Jan, ons gasheer, het ons hartlik ontvang en van verskeie aanbevelings en kaarte voorsien. Die ligging van ons verblyf was 'n kort stappie na die Franschhoek Village, met 'n keuse van verskeie restaurante en tydens ons verblyf was dit die Bastille-fees, wat tot nog feestelikheid bygedrae het. Ons sal Bleu Cobalt Cottage aanbeveel aan enige persoon wat opsoek is na 5-ster-diens en 5-ster-verblyf. Ons sal definitief weer kuier en vir ons familie en vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Dag Elize,
Dankie!
Dit was 'n plesier om jul te huisves en bly dat jul die tyd geniet het en ook die Fees,
Sien uit na jul terugkeer,
Groete.

Bleu Cobalt Cottage
Jc Esterhuyse H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc Esterhuyse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens. Goeie waarde vir geld sal dit definitief aanbeveel.

Jan was 'n uitstekende gasheer gewees. Het ons op hoogte gehou van Franschhoek en al die eetplekke. Pragtige persoonlikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie middag Erica
Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves. Ek sien uit na julle en jul vriende se terugkeer.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Cora M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste gasheer ooit! Was 'n wonderlike ondervinding, baie dankie.

Jan was wonderlik en niks was vir hom te veel nie. Hy het soveel ekstra gedoen, van 'n bottel wyn tot spesiale sjokolade, name van restaurante en ander lekker doendinge in die omgewing. Die plek was baie netjies en gerieflik met alles wat jy nodig kon kry. Beslis 'n plek wat aanbeveel kan word en loopafstand van baie plekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiemiddag Cora
Dankie, dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves vir die tyd in Franschhoek.
Kyk beslis uit na jul terugkoms en vriende.
Hoop jul het 'n wonderlike vakansie gehad.
Groete, Jan.

Bleu Cobalt Cottage
Jos N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese woonstel en alles wat nodig is.

Baie goed geleë en naby dorp en Franschhoek-trem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiedag Jos
Dankie, sien jul binnekort weer.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Jan wat die bestuurder is gaan uit sy pad met hulp en raad van die omgewing. Hy het ons baie goed behandel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Dag Johan & Annemarie,
DANKIE!
Dit was 'n groot plesier om jul te akkomodeer,
Sien uit na jul terugkeer,
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Mariska R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was puik! Skoon, netjies en Jan is 'n great gasheer!

Ons hoop om weer binnekort daar oor te bly! Hoogs aan te beveel. Verwagting oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie middag Mariska
Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves en om jou verjaarsadag saam met ons te geniet.
Sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Willemjohannesjacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willemjohannesjacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars doen baie moeite en is gasvry.

Baie netjiese eenheid en eienaar is baie behulpsaam en maak seker jou verblyf is gerieflik. Hulle doen baie moeite en gebottelde water, melk, tee en koffie is standaard. Ek en my vrou kan regtig oor niks kla nie en gemeet teenoor ander gastehuise en selfsorg-akkommodasie staan hulle by verre uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Dag Willem,
Dankie!
Inderdaad 'n plesier om jul te huisves, sien uit na jul terugkeer,
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Matthew D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely astoundingly brilliant!

Jan was the most incredible host. Our every need was preempted and some we didn't even know we had. The place was amazing! Tranquil and spotless. The attention to detail and effort put in to making us feel comfortable and relaxed was truly astounding. Out of 10 he gets 15!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Thank you!
Indeed a pleasure to host you guys and to meet your tranquil time as requested!
Looking forward to your next visit.

Bleu Cobalt Cottage
Dave C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dave C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very attentive host, comfortable and clean accommodation, beautifully equipped, centrally situated.

Highly recommended, lovely accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good day Dave,
Thank you.
Looking forward to host you back soon.
Regards

Bleu Cobalt Cottage
Clara O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig en toegerus.

Jan was 'n baie aangename gasheer gewees. Die woning was goed toegerus en baie mooi afgerond. Ek het reeds Bleu Cobalt vir 'n vriendin aanbeveel en sal dit nog vir vele mense aanbeveel. Dit was 'n wonderlike ervaring en ek sal in die toekoms weer hier bly wanneer ek Franschhoek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Clara,
DANKIE!
Dit was inderdaad 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves!
Sien uit na jul terugkeer gedurende die somer maande, sodat jul die privaatheid van die swembad kan geniet!
Groete,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Juliana S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Hierdie eenheid is uitstekend en die gasheer het die beste kliëntediens gelewer wat ons in 'n baie lang tyd ontvang het. Hy het ons raad gegee oor beste eetplekke en die telefoonnommers verskaf. Elke aand was ons beddens netjies oopgemaak met blomme en sjokolade. Die eenheid is ook baie baie netjies en skoon - dit was net 'n plesier om by Bleu Cobalt te bly. Ons sal definitief terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Juliana,
Dankie.
Inderdaad, dit was 'n plesier om jul te huisves,
Sien uit na jul volgende kuier,
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Ellen O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dis nie net Blue Cobalt se ligging en die feit dat alles binne en buite die verblyf eksie-perfeksie is, wat dit die perfekte plek maak nie. Dis ook die feit dat Jan elke gas op die hande dra! Hy gaan uit sy pad om almal te bederf en spesiaal te laat voel. Hy beveel restaurante aan, koop verjaarsdaggeskenke, steek romantiese kerse aan - as jy dit kan uitdink, het Jan dit reeds gedoen! Ons wou uit die aard van die saak glad nie hê die naweek moet tot 'n einde kom nie. Heerlik gewees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Ellen,
Dankie.
Inderdaad 'n groot plesier om jul te ontmoet en te akkomodeer,
Sien uit na jul volgende kuier en ons kuier in Serengati.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Jane J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane J
Gesin met klein kinders

Hospitality and stay was absolutely amazing.

An absolute amazing host, his hospitality is so welcoming and warm. Bleu Cobalt Cottage is such a beautiful place and so neat. Will definitely come visit soon. The place is absolutely beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good day Jane and Graeme, Thank you! It was a great pleasure to host you guys. Yes, your next visit is around the corner. Looking forward to host you guys again. Warm Regards, Jan.

Bleu Cobalt Cottage
Karel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was soos dit adverteer was.

Ek voel Jan het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy geskenkbewys vir Smittens was baie welkom. Ek sal hom beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Karel en Louisa,
Dankie, dit was 'n plesier om jul te akkomodeer,
Sien uit na jul terug keer,
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Cindie A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bederf uit die boonste rakke.

Die wegbreek was net wat ons nodig gehad het en dit was wonderlik. Die kothuis is stapafstand van die meeste restaurante en winkeltjies, het 'n privaat swembad, is baie netjies en skoon en Jan, die gasheer, kan nie wag om sy gaste te bederf nie! Ons sal graag weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiedag Cindie
Dankie, dit was 'n plesier om jul te huisves.
Sien uit na jul volgende kuier.
Groete, Jan.

Bleu Cobalt Cottage
Sable O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sable O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

The stay was lovely, except the owner just needs to respect privacy a bit more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good day Sable,
You most welcome.
Thank you for the message.
Looking forward to your next visit.
Regards

Bleu Cobalt Cottage
Ilze D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf vir 'n wegbreek in Franschhoek

Bleu Cobalt is super netjies en toegerus met alles waaraan mens kan dink. Jan is 'n uitstekende gasheer en baie behulpsaam. Die ligging is perfek en is 'n kort stappie na al die restaurante en winkeltjies in die dorp. Ons kan dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiedag Ilze,
Dankie, dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves,
Die volgende kuier is om die draai,
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Lian T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie met die beste gasheer.

Die kothuis word werklik baie netjies voorberei en onderhou vir gaste. Die gasheer is baie behulpsaam en kan goeie aanbevelings gee oor watter plekke om te besoek in en om die dorp. Al die nodige geriewe is binne die kothuis vir 'n kort wegbreek uit die stad. Die hoofstraat met al die eetplekke en winkeltjies is stapafstand so moenie jou stapskoene vergeet nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Baie dankie.
Dit was 'n plesier om jul te huisves. Sien jul binnekort weer.
Groete,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Lynne M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely exceptional!

The attention to detail and ensuring that our every need was catered for, was exceptional. As it was our anniversary, we were thoroughly spoilt. We were even informed about the weather forecast for the time. Thanks Jan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good day Lynn,
You most welcome,
It was indeed a pleasure to host you guys, really looking forward to your next visit.
Keep in touch.
Warm Regards,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Jan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, modern, netjies en skoon.

Puik bestuur en baie besonderhede word na omgesien. Gerieflik. Dit is sentraal geleë. Voorwaar 'n voorkeur keuse gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Naand Jan en Gerda,
Dankie, dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te huisves,
Sien uit na jul volgende kuiertjie in die wynland,

Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Antoinette E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf.

Pragtige blyplek wat baie goed ingerig is. Volgende keer sal ons in die somer kom sodat ons die heerlike onthaal area en swembad kan benut!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie middag Antoinette
Dankie, dit was 'n plesier om jul te akkomodeer, sien uit na jul en jul vriende se kuier in die somer.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Wouter D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter D
Saam met vriende

Netjies, skoon, gerieflik, goed toegerus.

Wat ‘n wonderlike ervaring - vriendelike ontvangs, mooi netjies en uitstekend geleë. “Attention to detail” in elke opsig, sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Dag Leensie,
Was 'n voorreg om jul by Bleu Cobalt te akkomodeer en te ontmoet, sien uit na jul volgende kuier.
Beste Groete

Bleu Cobalt Cottage
Driekie B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Ek wens ons kon langer bly. Gaan vir seker vir 'n naweek bespreek. Jan is die ideale gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiedag Driekie,

Dit was 'n plesier om jul by ons te akkomodeer, sien uit na jul volgende wegbreek tydjie in Franschhoek,

Beste Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Annelize E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit is die mooiste cottage en is baie goed toegerus. Jan het ons baie welkom laat voel en ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Dankie Jan, jy het 'n pragtige cottage. Defnitief 5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Dag Annelize,
Dit was 'n voorreg om Jul by Bleu Cobalt te huisves, ons sien uit na jul en jul vriende se volgende kuier,
Groete,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Quintin V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis bied uitstekende waarde vir geld. Ons is warm ontvang en op die hande gedra en die woonstel beskik oor alles wat 'n mens moontlik kan benodig tydens 'n wegbreek.

Jan is 'n innemende gasheer en dra sy gaste behoorlik op die hande. Die woonstel is netjies en uitstekend toegerus met aandag wat aan die kleinste detail geskenk is. Dis veilig met 'n alarm wat jy kan stel as jy uitgaan en dis heerlik teenaan die middedorp geleë, so al die vermaak en winkels is binne stapafstand. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Quintin,
Vanaf 'n baie warm Franschhoek. Dit was 'n plesier om jul te ontmoet en bly dat jul die tyd geniet het.
Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Johan S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Absoluut uitstekend! Net 'n traliehek wat goed sal wees waaragter die motor kan staan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Johan,
Dankie vir jou terugvoering, die beplanning is gedoen, en hoop om dit goedgekeur te kry binnekort.
Dit was 'n plesier om hul te akkomodeer, hoop jul kom binne kort weer kuier in Franschhoek.
Groete,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Elsabe D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasheer. Lieflike eenheid.

Jannie is 'n uitstekende gasheer wat na al ons behoeftes omgesien het. Die eenheid is netjies, skoon en van hoogstaande gehalte. Sal altyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Hallo Andries, dit was 'n voorreg om jul te akkomodeer. Ons sien jou gou weer terug in Franschhoek.
Groete
Bleu Cobalt Cottage

Bleu Cobalt Cottage
Johann O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik, uitnemend en uitstekend!

Wat 'n besondere ervaring was hierdie blyplekkie nie! Jan was die perfekte gasheer en sy keuse van die verwelkomingsrooiwyn tot die lieflike handdoeke het getuig van kwaliteit, fynproewersbewussyn en 'n kunstenaarshand! Van Oban in Skotland tot in Freiburg in Duitsland het ek nog nie in so 'n uitstekend toegeruste gastehuis gebly! Dankie Jan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Johann,

Dit was 'n plesier om jul by ons te huisves, sien uit na jul volgende kuier.

Beste Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Zelmarie F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmarie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik mooi en netjies.

Ons het dit vreeslik geniet. Daar word moeite gedoen om jou tuis te laat voel. Netjies en skoon, met vars beddegoed, kon nie vir beter vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeiemiddag Zelmarie,

Dankie, dit was 'n plesier om jul by ons te huisves, sien uit na jul volgende kuier in Franschhoek,

Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Renisha N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renisha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service.

Very friendly and helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good Evening Renisha,
It was a pleasure to host your guests, looking forward to seeing them and you guys soon in Franschhoek,
Regards,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Delia C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia C
Besigheidsreis

Wonderlike aand!

Ons kan Bleu Cobalt Cottage definitief aanraai. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Jan, wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel! Alles is baie modern en skoon. Alles wat mens nodig het is daar. Ons sal nie skroom om hulle aan te beveel nie, en het nou 'n permanente tuiste as ons Franschhoek weer besoek. Boonop is die prys ontsettend billik. Baie dankie Jan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Dag Delia, dit was 'n plesier om hul te ontmoet en te akkomodeer by Bleu Cobalt Cottage, hoop ons sien jul gou weer,
Groete,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Brigitte R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an absolutely fantastic stay at this beautiful cottage.

Bleu Cobalt Cottage is very neat, beautiful and comfortable, and the host very attentive to our needs. Will definitely go there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good Day Brigitte, You welcome, looking forward to seeing you soon.
Regards,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Mariette N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus in 'n goed ingerigte woonstel met oulikste tuintjie.

Alles in die plekkie is van uitstaande gehalte en baie gerieflik. Uiters netjies en privaat. Ons is verwelkom deur Jan wat jou dadelik tuis laat voel en lekker bederfies vir ons voorsien het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie naand Mariette, dit was 'n plesier om jul te akkomodeer. Ons kyk uit na jul volgende kuier, groete Jan

Bleu Cobalt Cottage
Ronmari V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronmari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en welkom.

Hulle het regtig aan alles gedink, jy moet net jou klere bring. Ons het net een aand gebly, maar wou so graag langer bly. Hulle is vreeslik vriendelik en laat jou baie tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Goeie Middag Ronmari,
Dit was 'n plesier om jul te akkomodeer by ons, sien uit na jul volgende kuier in Franschhoek,
Beste Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Fanie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie met vriendelike eienaars. Sal definitief weer daar bly.

Ek wil graag vir Jan bedank vir die uitstekende diens en al die klein geskenkies. Julle het voorwaar ons aand by julle een gemaak vir die boeke! Baie dankie en doen so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Middag Fanie, Neldie en Erasmus,

Dit was 'n plesier om jul as gaste in Bleu Cobalt Cottage, te verwelkom.

Sien jul binnekort op die volgende uitstappie Kaap toe,

Groete
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Carol M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! Great Quality!

It was the most amazing weekend ever here with Jan and Gert. People with class and pizzazz. The place was so clean and neat. Hospitality was 100%. Area is beautiful, quiet and peaceful. I did not want to leave to be very honest. I will recommend and suggest this accommodation to the world. We will definitely go back there again. I am in love with Franschhoek and Blue Cobalt Cottage. Jan is an extra exceptional host. Love Blue Cobalt Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bleu Cobalt Cottage se terugvoer

Good Afternoon Carol,
You most welcome, hope to see you soon.
Best Regards,
Jan

Bleu Cobalt Cottage
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huguenotstraat 76, Hoek van Huguenot- en De Wet-straat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa41b414c9895bc76fc530deec49ee7dcbac6f555487e1992a91127d0f0c1b4afd14449a06ce09873c1d1fa42ab96183e5fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 76 Huguenot Street Cnr of Huguenot and De Wet Streets 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.905501984977 19.115943341
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem