Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bliss at the Baai

Selfsorg
Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances en Anna-straat, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 800 R5 460 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Bliss at the Baai is 'n dubbelverdiepinghuis in Struisbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir groot groepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.

Dié huis bied slaapplek aan 16 gaste en beskik oor 8 slaapkamers en 5 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 6 slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met 'n bad en 'n stort, en die oorblywende badkamer het 'n stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die huis beskik ook oor 'n kuierarea met 'n kroeg, 'n pooltafel en 'n tennistafel vir gaste om te geniet.

Gaste kan kies om die dag op die strand deur te bring of die swembad te geniet. Die verblyf bied panoramiese uitsigte en is die ideale plek om te ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Bliss at the Baai sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Frances en Anna-straat, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 800
R7 800 R5 460
per nag (plek vir 16)
Vanaf R7 800
R7 800 R5 460
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances en Anna-straat, Ocean View Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd846aaa88d7754302df4583385a13851260c0d0b634b0e56bf893a2e2f7667ce471f217f57b92a29f6fe4abecd22f489986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 800 nouVanaf R5 460 per nag (plek vir 16) Frances and Anna Street Ocean View Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809480507712 20.038940001593
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem