LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blom-in-die-bos Kothuis | LekkeSlaap
+11

Blom-in-die-bos Kothuis

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboschfontein, Erf 14, Hessequa, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Blom-in-die-bos Kothuis is 18 km vanaf Stilbaai en 14 km vanaf Jongensfontein. Die plaas is 5 km van die strandfront af en 4,4 km van die Blombosgrotte af. 'n Voertuig kan jou amper tot by die strand neem, maar die laaste 400 m moet te voet afgelê word. Blombosgrotte is so 45 minute se stap vanaf die strandfront.

Neem kennis dat daar 'n 13 km-grondpad op die Blombospad tot by die kothuis is.

Dié onafhanklike houthuis maak gebruik van hernubare energie wat deur sonpanele en 'n reënwaterkolleksie-sisteem aangedryf word. Die houthuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea met 'n enkelbed.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n gasstoof, yskas, eetgerei en breekware. Daar is geen mikrogolf of TV. Die eetarea het sitplek vir 4 en die leefarea lei na 'n houtdek met buitemeubels.

Braaigereedskap en hout is beskikbaar.

Selfoon opvangs is baie sleg.

Gaste is welkom om hul troeteldiere saam te bring indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Blom-in-die-bos Kothuis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Blom-in-die-bos Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Blomboschfontein, Erf 14, Hessequa, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blom-in-die-bos Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboschfontein, Erf 14, Hessequa, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58bc642549dd76243ffd091df40a57589674de8b7891be1aa36ca0c86b1b58c3378ae31b65b718714a42ceb1fc316e926c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Blomboschfontein Portion 14 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.375097594807 21.224036703115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!