Blombos 20 Self-catering unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blombos 20 Self-catering unit is aan die bopunt van 'n heuwel in Stilbaai geleë. Gaste kan die pragtigste uitsig oor die vallei, Goukourivier en see in die verte geniet.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en broodrooster. Linne en handdoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek, braageriewe en 'n TV met DStv. Let asb. daarop dat die eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Blombos 20 Self-catering unit sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blombos 20 Self-catering Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false